AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Potgieter-aanval was beplan

Die aanval op die Potgieter-gesin van Lindley, waarin Attie, Wilna en Willemien Potgieter vermoor is, was vooraf beplan.

Die aanval op die Potgieter-gesin van Lindley, waarin Attie, Wilna en Willemien Potgieter vermoor is, was vooraf beplan. Luidens ’n berig op Volksblad.com het die 36-jarige Wilna gebid terwyl een van die aanvallers haar geskiet het. Die tweejarige Willemien is kort daarna ook doodgeskiet.

 

Dié moorde is gepleeg met ’n vuurwapen wat een van die verdagtes gekry het ná hy Wilna die huis ingeneem en sy “iets” oopgemaak het waarbinne die vuurwapen was.


Volgens een van die verdagtes, die 22-jarige Vusi Khumalo, se verklarings het hy en twee ander plaaswerkers, sy swaer en twee ander mans aanvanklik beoog om net Potgieter om die lewe te bring. Later het hulle besluit om albei volwassenes dood te maak en die kind te los, omdat sy nie teen hulle sou kon getuig nie.


Rondgejaag met ’n panga

In ’n ander verklaring word verduidelik hoe Potgieter op die werf rondgehardloop het met een van sy voormalige plaaswerkers al kappende met ’n panga in die hand agter hom aan. In ’n stadium het Potgieter omgedraai om die man te probeer afweer, waarna ’n stoeiery oor die panga ontstaan het.


In nóg ’n verklaring vertel ’n verdagte dat ’n ander aanvaller tydens die struweling by die twee mans aangekom het, waarna die twee mans Potgieter met die panga en ’n tuinvurk gesteek en gekap het.


Die ses beskuldigdes het skuld ontken op die aanklagte teen hulle. Al hul verklarings is voor landdroste afgelê.


Bron: Volksblad.com


27 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot