AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Premie vir goeie plase in Karoo

Heelwat kommersiële beleggers en professionele mense is op soek na goeie plase in die Karoo om te koop.

Kopers is bereid om ’n aansienlike premie vir top-Karoo-plase te betaal, sê mnr. Wayne Rubidge, Pam Golding-eiendomme se bestuurder vir die Karoo-streek.

“Die vraag na sulke plase, hetsy vir vee- of wildboerdery, is groot en kopers is baie spesifiek oor wat hulle as ’n top-plaas in die Karoo beskou.”

Volgens Rubidge is kopers van beesplase op soek na grond met goeie gras en hoë reënval, soos in sekere dele van die Oos-Kaap en die noordoostelike streek van die Noord-Kaap.

Die dravermoë moet onder 1:12 grootvee-eenheid per hektaar wees. Die grond moet verder basiese verbeteringe hê, insluitend waterpunte, hanteringsgeriewe, paaie en binneheinings.

Goeie mengsel van gras en bossies
Die vereistes vir ’n goeie Karoo-skaapplaas is ’n goeie mengsel van gras en bossies en die prys moet rondom of minder as R7 500 per kleinvee-eenheid wees.

Rubidge sê as ’n eiendom geregistreerde besproeiingswater van boorgate, damme of ’n besproeiingskema het, dra dit by tot die premie.

Die ander soort Karoo-eiendom wat gesog is, is ’n gemengde Karoo-plaas wat ’n bietjie van alles het: Goeie ligging, met water, relatief maklike toegang, ’n plaashuis en plaaserf, en verskeie ander aspekte, soos wild en mooi natuurskoon en topografie.

Bied kans om te diversifiseer
Volgens Rubidge bied Karoo-plase aan beleggers die geleentheid om te diversifiseer.  Baie kommersiële plaasbeleggers wil juis na verskillende streke diversifiseer. Stedelike professionele lui is ook onder die kopers omdat hulle ’n plaas as ’n volhoubare of winsgewende belegging beskou, wat boonop aantreklike lewenstyleienskappe het.

Rubidge sê die Karoo se aantreklikheid lê onder meer daarin dat vleis van vrylopende diere en organiese vesel hier geproduseer word, op besproeiingsplase word met ’n verskeidenheid produkte geboer, en daar is toenemend spesialiteitsplase vir onder meer die produksie van olywe en bessies.

Wildsplase kry ook opnuut aandag soos wat beleggers hul fokus verskuif na plase wat ’n inkomste of potensiële inkomste bied, of ’n geskikte sakeplan het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,709.28
-1.0%
Silwer
20.20
-4.1%
Palladium
2,232.00
-3.9%
Platinum
911.50
-2.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,141
-1.2%
Alle aandele
65,577
-1.1%
Hulpbronne 10
63,565
-1.6%
Industriële 25
79,159
-1.1%
Finansiële 15
13,950
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot