AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Premierskap vir Tina voorspel

Die volgende premier van die Noord-Kaap kan moontlik me. Tina Joemat-Pettersson wees.

Gerugte wil dit hê dat landbouminister me. Tina Joemat-Pettersson 'n sterk kandidaat is om die volgende premier van die Noord-Kaap te word.

Joemat-Pettersson is ondanks die vure wat sy verlede jaar moes doodslaan oor uitermatige besteding van R1,6 miljoen binne 'n jaar aan hotelverblyf, ongunstige landbou-uitsprake en besluite, weer verkies as lid van die ANC se nasionale werkkomitee (NWK). Die kwessie van onder meer die hotelverblyf en 'n besoek aan Swede in 2010 wat R151 878 gekos het, is deur die Openbare Beskermer ondersoek en is bevind dat sy oneties en onvanpas met staatsgeld gewerk het.

Joemat-Pettersson is ook by die ANC se 53ste nasionale konferensie in Mangaung herverkies as lid van die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK). Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, is ook as lid van die NUK verkies.

Pres. Jacob Zuma het haar in 2009 aangestel as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye. Tans neem die LUR vir onderwys in die Noord-Kaap, me. Grieselda Cjiekella as premier in die Noord-Kaap waar. Dit is nadat die premier, me. Hazel Jenkins, verlede jaar 'n beroerte weens 'n brein-aneurisme gehad het.

Vroue met sterk profiel
Oor Joemat-Pettersson se herverkiesing tot die NWK sê prof. André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes Universiteit, dat vroue met 'n sterk profiel binne die ANC dun gesaai is. Die kwessie van verteenwoordiging veroorsaak dat die ANC met die minimum vrouekrag moet klaarkom. Dit is bekend dat 50% van die NWK se lede vroue moet wees.

Hy sê hoewel haar rekord as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye sleg is, word sy tog genoem as moontlike premier van die Noord-Kaap.

Haar posisie binne die ANC word beskerm om haar waarskynlik te plaas as premier van dié provinsie of om haar te behou as 'n nasionale minister. Volgens Duvenhage sal die pos as premier nie 'n trappie laer wees as van dié van minister nie, maar dis eerder 'n vergelykbare pos. Nóg ‘n naam wat as moontlike premier vir die provinsie genoem word, is mnr. Godfrey Oliphant, die Adjunkminister van Minerale Hulpbronne.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot