AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Presisieboerdery se rol al hoe groter

Presisieboerdery se rol gaan net groei, sê ’n kunsmiskenner.

Die toepassing van presisieboerdery gaan in die toekoms ’n baie groter rol in die landbou speel om genoeg voedsel vir die miljarde mense op aarde te produseer. Die uitdaging is om méér op die krimpende beskikbare landbougrond te produseer.

Mnr. Adam Mostert, wat pas uitgetree het as hoof uitvoerende beampte van Fertasa, die sambreelorganisasie vir die kunsmisbedryf, sê daar is wêreldwyd ook ’n groeiende bewustheid om die omgewing te beskerm. Daarom rus ’n groot verantwoordelikheid op boere se skouers om in hul strewe na ’n groter tonnemaat kos per hektaar ook seker te maak hulle neem die omgewing in ag.

Dít behels onder meer die doeltreffende gebruik van kunsmisprodukte, veral stikstof. As nitrate in die water beland deur byvoorbeeld loging na ondergrondse waterbronne en uiteindelik na damme en riviere, kan dit teen ’n hoë konsentrasie in drinkwater nadelig vir mense wees.

Probleme met nitraatbesoedeling

“Dit word voorkom deur die regte hoeveelhede kunsmis met die regte metodes en toerusting toe te dien. Alles wat jy toedien, moet dus deur die plant benut word. Ons het nie ’n ernstige probleem daarmee in Suid-Afrika nie, maar in die intensiewe landbougebiede van die wêreld is nitraatbesoedeling ’n groot probleem.

“Doeltreffende gebruik van kunsmis moes dus meer aandag kry om te voorkom dat ons in dieselfde bootjie beland. Finansieel is dit in elk geval tot die boer se voordeel as hy net die regte hoeveelheid kunsmis toedien,” sê Mostert.

Weens die stygende wêreldbevolking is die druk op gewasproduksie en die grond om te produseer, groter as voorheen. Die produksie van groter hoeveelhede voedsel verlaag die voedingstowwe in die grond, veral mikro-elemente wat saam met die bemarkbare gedeelte van die plant verwyder word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.14
+0.1%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,663.35
+0.1%
Silwer
19.23
+1.1%
Palladium
2,169.00
+0.1%
Platinum
863.50
-0.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot