AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Probleme by Transnet bedreig SA ekonomie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die hawe by Gqeberha (Port Elizabeth). Foto: Transnet-haweowerheid
Die hawe by Gqeberha (Port Elizabeth). Foto: Transnet-haweowerheid
Probleme in die Transnet groep kan ’n groter bedreiging vir die sitrusbedryf en die plaaslike ekonomie wees as wat aanvanklik gedink is.

Die voortslepende probleme in die Transnet-groep is erger as wat aanvanklik gedink is, sê mnr. Mitchell Brooke, logistieke ontwikkelingsbestuurder van die Sitruskwekersvereniging (SKV), in die vereniging se nuutste nuusbrief.

Volgens Brooke het bedrywighede by die hawebestuur en onderskeie terminale so agteruitgegaan dat reusevertragings nou by al Suid-Afrika se hawens ervaar word. “Ongeag verlede jaar se onderbrekings weens die covid-19-pandemie, die onlangse onluste in KwaZulu-Natal en die kuberaanval op Transnet se IT-stelsel in Julie, is die huidige probleme veel erger.

“Ons weet nou dat grootskaalse korrupsie weens staatskaping by Transnet plaasgevind het en dat miljarde rande daar verduister is. Ons sal hopelik uitvind waarheen daardie geld verdwyn het.”

Hy sê Transnet het reeds toegegee dat dit bankrot is en nie genoeg kapitaal, of toegang tot kapitaal, het om die besigheid se bedrywighede vol te hou nie. Gedurende die tyd dat staatskaping by Transnet plaasgevind het, is kapitaal wat vir die vervanging of aankoop van toerusting soos sleepbote, hyskrane en helikopters gebruik moes word, nie daarvoor aangewend nie.

“Onderhoud en die opknapping van die huidige vloot masjinerie en toerusting by die hawens is meestal geïgnoreer. Die masjinerie en toerusting wat benodig word om die hawens voldoende te diens, is dus nie daar nie. Die masjinerie en toerusting wat wel daar is, is meestal verby hul beste en val nou gedurig uitmekaar.

Massiewe bottelnekke

“Die situasie by Suid-Afrika se hawens is nou so sleg dat skepe dae of weke wag voordat hulle kan vasmeer en in sommige gevalle maande wag voordat hulle die volle hawerotasie voltooi en Suid-Afrika kan verlaat. Dit het daartoe gelei dat skeepsrederye hul bedrywighede by van Suid-Afrika se hawens opgeskort het en in baie gevalle vermy weens die massiewe bottelnekke en opeenhopings by die hawens se verkoelingsgeriewe. Aansienlike hoeveelhede vragte bring geruime tyd daar deur voordat dit uiteindelik verskeep word.”

Hy sê nog ’n oorsaak van vertragings by Suid-Afrika se hawens is die beperkte hoeveelheid skeepsrederye wat leë verkoelde vraghouers betyds kan bring om te verseker dat daar genoeg is om vrugte uit te voer. “Die beskikbaarheid van leë verkoelde vraghouers was die afgelope uitvoerseisoen ’n enorme stryd.”

Volgens hom het Transnet se bestuurders ’n vergadering met van die belangrikste bedryfsliggame gereël om die huidige omstandighede te bespreek. Buiten vir die SKV het verteenwoordigers van onder meer die tafeldruiwebedryf en Agbiz die vergadering bygewoon.

“Die onderliggende boodskap is dat die swak toestand van Transnet se bedrywighede die Suid-Afrikaanse landbou- en vervaardigingsektor in ’n benarde posisie plaas. Dit is ’n reusebedreiging vir die plaaslike ekonomie. Besighede het al miljoene rande verloor aangesien vervaardigings- en produksie-aanlegte hul werksaamhede moes opskort weens die agterstand in die verskaffing van komponente. Die vrugte-uitvoerbedryf het verliese gely weens addisionele logistieke koste en gehalteprobleme weens stilstande.

“Transnet sal oor ’n week weer met ons in verbinding tree om volledige terugvoering te gee oor watter stappe gedoen sal word om die situasie te verander.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
If I could turn BACK TIME 😉😋
Maak nie saak wat positief n mens probeer oor jouself hier uit beeld nie, mans het hulle eie mening en sienswyse 👌 Kom val in die deur in en kyk of julle van hou wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot