AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Probleme met rasklassifikasie

Om die ras van private grondbesitters in die land te bepaal, word nou ’n groot probleem vir die Regering.

Om die ras van private grondbesitters in die land te bepaal, word nou ’n groot probleem vir die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

Die Departement van Binnelandse Sake het hom ingelig dat hy nie kan help met inligting oor die ras van grondbesitters nie. Die departement het hierdie inligting nodig om ’n volledige prentjie van eienaarskap van landbougrond in die land saam te stel.

Hy het reeds sy oudit vir private en staatsgrond voltooi. Sedert 1994 het die Aktekantoor nie meer ras en nasionaliteit in eiendomstransaksies weerspieël nie om gestalte te gee aan die land se nuwe demokratiese bestel van nie-rassigheid.

Mnr. Mmuso Riba, hoof waardeerder-generaal by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die departement se penarie aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming verduidelik. Die statistikus-generaal sal nou genader word, maar dit is nie seker of Statistieke SA hierdie inligting het nie.

Verder sal die departement die Registrateur van Maatskappye nader om inligting te verskaf oor die ras-samestelling van die eienaars van maatskappye wat grond besit. Om inligting te kry oor die meer as 100 000 stukke grond wat in trusts gesetel is, werk die departement saam met die Meester van die Hooggeregshof.

Riba sê die inligting oor die trusts is op papier vasgelê en dat dit baie tydrowend is om dit in te win. Hy het aangedui dat die verifikasie van staatsgrond wat geregistreer is, goed vorder. Toe die data vroeër op die grondregister vasgelê is, is gevind dat die datavorms vir 111 000 stukke grond verkeerd was.

Dit moes weer geverifieer word, wat ’n vertraging in die voltooiing van die register meebring. Die eerste fase van die grondregister is om die rekords wat in die Aktekantoor is, in pas te bring met dié van die Kantoor van die Waardeerdergeneraal. Riba is vol vertroue dat hierdie fase teen einde Maart voltooi sal wees. Die tweede fase behels verifikasie van gedetaileerde inligting van elke stuk landbougrond.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot