AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Probleme met wetgewing moet reggestel word

Agri SA sou graag wou sien dat 'n inklusiewe proses dringend in werking gestel word waardeur noodsaaklike wetswysigings onderhandel kan word en waarin die goeie trou van deelnemers gerespekteer word.

Mnr. Hans van der Merwe, waarnemende hoof uitvoerende beampte van Agri SA, sê in reaksie op stellings oor arbeidsverhoudinge tydens die bekendstelling van 'n landelike regstrust wat konsentreer op plaaswerkerregte &quotdaar is probleme met elemente van die wetgewing oor grondregte vir plaaswerkers wat die indiensneming van plaaswerkers ontmoedig. Dit moet reggestel word, maar ons strewe is om daardie verskille met die Regering deur onderhandeling en indien nodig die regstelsel by te lê&quot.

Die georganiseerde landbou sê die eensydigheid om net plaaswerkers se regte te beskerm deur gratis regshulp by uitsetting of beweerde menseregteskendings, terwyl werkgewers ten duurste daarvoor moet betaal, vestig die idee van 'ons' en 'hulle' en blaas konflik aan.

Regter Kate O'Regan van die Grondwethof het onlangs by die bekendsteling van die landelike regstrust (RLT) in Noordwes gesê wat die lewensomstandighede van plaaswerkers betref, is daar 'n groot gaping tussen wat die Grondwet wil hê en wat op grondvlak gebeur.

&quotDié bewering is oningelig,&quot sê mnr. Van der Merwe. &quotAgri SA beywer hom al jare lank vir beter lewensomstandighede vir plaaswerkers. Die goeie gesindheid onder die meerderheid boere om die beste arbeidbestuurspraktyke toe te pas, maak dié bewering onbegryplik.&quot

Die trust se doel is om gratis regsdienste aan plaaswerkers te bied wat deur uitsettings geraak word en onderwerp word aan die skending van menseregte. Dit is gestig met die samewerking van die sentrum vir gemeenskapsreg en ontwikkeling aan die Potchefstroomse Universiteit, die Universiteit van Noordwes en ander nie-regeringsinstellings. Vyf kantore is reeds geopen.

Verskeie sprekers het by die geleentheid aantygings gemaak oor swak arbeidverhoudinge, onregmatige uitsettings en die skending van werkers se menseregte. Mnr. Dolos Luka, voorsitter van die koalisie van nie-regeringsorganisasies, sê die verhouding tussen boere en plaaswerkers het sedert 1994 versleg.

Die vraag ontstaan hoekom sedert 1994? Die owerheid skuld ons 'n antwoord daarop en dit lê waarskynlik by persepsies wat deur hom en nie-regeringsorganisasies gevestig is,&quot sê mnr. Jack Loggenberg, bestuurder arbeid- en grondsake van TLU SA.

Hy sê dit is verkeerd om net op werkgewers te fokus wat arbeidverhoudinge betref. Daar moet ook gekyk word na 'n kultuurverandering by werkers en meer klem op verantwoordelikheid, opleiding en werketiek geplaas word.

8 November 2002

</

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.49
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,654.93
-0.3%
Silwer
18.74
-0.8%
Palladium
2,218.00
+3.1%
Platinum
871.50
+0.6%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,378
-0.1%
Alle aandele
63,741
-0.1%
Hulpbronne 10
60,327
+4.2%
Industriële 25
77,327
-1.5%
Finansiële 15
13,814
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot