AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Produksie van kanola styg

Sowat 16% meer kanola kan vanjaar geproduseer word, terwyl die jongste oesskatting ‘n styging van 4% in die produksie van koring aandui.

Sowat 16% meer kanola kan vanjaar geproduseer word, terwyl die jongste oesskatting ‘n styging van 4% in die produksie van koring aandui.

In sy hersiene oppervlakte- en derde produksieskatting van wintergewasse, sê die Nasionale Oesskattingskomitee die verwagte produksie vir koring is 1,571 miljoen ton, of 4,05% minder as die vorige skatting van 1,637 miljoen ton. Die verwagte opbrengs is 2,81 t/ha.

Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 596 250 ton, wat 26 500 ton minder is as die vorige skatting. Die verwagte produksie in die Vrystaat is 428 400 ton, wat 40 800 ton laer is as die vorige skatting, en in die Noord-Kaap is die verwagte produksie 256 500 ton, dieselfde as die vorige skatting. Die afname in die verwagte produksie van koring kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ongunstige weerstoestande in sommige provinsies.

Die oppervlakteskatting vir koring is onveranderd gelaat op 558 100 ha.

Ander gewasse: Die produksieskatting vir moutgars is 218 416 ton, wat 3,23% of 7 300 ton minder is as die vorige skatting van 225 716 ton. Die oppervlakte beplant is beraam op 82 670 ha, terwyl die verwagte opbrengs 2,64 t/ha beloop.

Dit het onder die aandag van die Oesskattingskomitee gekom dat daar ook kommersiële kanola-aanplantings in die Noord-Kaap (500 ha), die Vrystaat (212 ha) en in KwaZulu-Natal (112 ha) voorkom. Die verwagte kanola-oes is nou 39 650 ton, wat 16,62 % of 5 650 ton hoër is as die vorige skatting van 34 000 ton. Die oppervlakteskatting vir kanola is ook hersien na 34 820 ha, wat 2,40% meer is as die 34 000 ha teenoor die vorige skatting. Die verwagte opbrengs van kanola is 1,14 t/ha.

22 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot