AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Produksie van melk bly traag

Melkproduksie was in Julie effe laer as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar.

Ondanks die laer mieliepryse en die groeiende verbruikersvraag na suiwelprodukte, was melkproduksie in Julie vanjaar 0,3% laer as in Julie 2013.

In die eerste sewe maande van 2014 was melkproduksie 0,5% laer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, sê dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie in sy jongste verslag oor markneigings in die bedryf.

Verhogings in produsentepryse sedert Januarie 2014 sal dalk eers in die lente tot hoër produksie lei, sê hy.

Die laer mieliepryse sal verligting vir produsente bring, maar die laer pryse word nog nie in die pryse van voer weerspieël nie. Terwyl produksie gedaal het, het die verbruikersvraag gegroei.

Nielsen-syfers wat die SA Melkverwerkersorganisasie (Sampro) voorsien het, kan gebruik word om neigings in die mark te eien.

Hiervolgens het die formele kleinhandelvraag na langlewemelk (UHT) in die twaalf maande tot Maart vanjaar met 7,9% gestyg. Die styging in die vraag na voorafverpakte kaas het met 23,4%, na botter met 15%, na jogurt met 2,2% en na gegeurde melk met 1,8% gestyg.

Die vraag na vars melk het wel met 4% gedaal soos wat verbruikers meer langlewe- as vars melk gekoop het.

Vir die kleinhandel om in verbruikersvraag te kon voorsien, moes meer produkte vanjaar ingevoer word. In die eerste ses maande is 21% meer suiwelprodukte ingevoer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Dit is nadat invoer verlede jaar met 43% teenoor 2012 gedaal het.

Uitvoer het ook vanjaar gestyg, maar met 'n kleiner persentasie: In die eerste ses maande het uitvoer met 10% gestyg vergeleke met die ooreenstemmede tydperk in 2013.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.2%
Rand - Pond
22.34
+0.3%
Rand - Euro
19.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.66
-0.5%
Silwer
23.22
-0.5%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,878
+0.6%
Alle aandele
76,455
+0.5%
Hulpbronne 10
66,584
+0.2%
Industriële 25
103,407
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot