AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Produksiemiddele: Foskor-produksie op dreef, maar probleme byt

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die staatsbeheerde fosforprodusent Foskor is weer terug na sy normale kapasiteit nadat ’n rits probleme hom gedwing het om weer ’n force majeur te verklaar.

Mnr. Corné Louw, senior ekonoom van Graan Suid-Afrika, sê Foskor het aan dié kommoditeitsorganisasie gesê dat produksie weer na normale vlakke teruggekeer het nadat probleme met onderhoud, munisipale diensleweringsprobleme by sy aanleg in Richardsbaai en die onlangse opstande in KwaZulu-Natal produksie ontwrig het.

“Ondanks die goeie nuus help dit nie die plaaslike landbou dat ’n voormalige sterk bate vir die land nie in staat is om genoeg produkte te voorsien nie.”

Dit is algemeen bekend dat plaaslike kunsmismaatskappye nie meer op Foskor reken vir hul grondstofbenodigdhede nie en dit eerder invoer, selfs teen ’n hoër koste. Dit laat plaaslike kunsmispryse baie styg weens die wisselkoers en omdat die Noordelike Halfrond se hoë graanpryse produsente meer graan laat aanplant het, met gevolglike hoër kunsmisaankope.

Louw sê dat sommige grondstowwe vir die produksie van kunsmis op ’n jaargrondslag tot 40% duurder is. Kunsmispryse het nie soos verwag ná die groot aankope in die Noordelike Halfrond afgekoel nie.

“Ongelukkig is Suid-Afrika se boere nou uitgelewer aan hierdie hoë pryse omdat die land soveel grondstowwe moet invoer.”

Hy meen tot 80% van kunsmis moet ingevoer moet.

“Dit is waarom Foskor so belangrik is – om plaaslike produsente teen hoë pryse te beskerm. Dit help nie ons het hierdie bate, maar ons kan dit nie gebruik nie. Die maatskappy is veronderstel om genoeg fosforsuur aan die hele Suider-Afrika te verskaf, maar kan nie eens genoeg aan Suid-Afrika verskaf nie.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot