AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Produksiemiddele vir voer ál duurder

Die droogte lei tot kwaai stygings in produksiekoste vir voermaatskappye.

Voermaatskappye se koste vir produksiemiddele het weens die droogte geweldig verhoog.

Mnr. Andy Crocker, besturende direkteur van Meadow Voere, sê die prys van mielies was in Desember meer as 58% hoër as ’n jaar gelede.

Nie voermaatskappye óf boere kan sulke verhogings absorbeer nie en die verbruiker gaan uiteindelik die koste moet dra, terwyl verbruikers self onder groot druk is, sê hy.

Crocker sê die voersituasie gaan nie gou verander nie omdat die huidige oes tot April aanstaande jaar moet hou en daar groot onsekerhede oor die grootte van die volgende oes is.

Sowat 50% tot 70% van enkelmaagdiere se voer bestaan uit mielies en 50% tot 60% van herkouers s’n, sê Crocker.

Hy sê hoewel sojapryse die laaste ses maande van verlede jaar “taamlik plat” was, het dit in Desember, met die verswakking van die rand, baie gestyg. Prysstygings in voermaatskappye se koste word gewoonlik sowat drie maande later in voerpryse weerspieël.

Crocker sê die droogte het verder daartoe gelei dat meulenaars minder koring en mielies maal weens die hoër pryse en laer aanvraag. Daar is dus minder koring- en mieliesemels vir die voerbedryf beskikbaar.

Hy is bekommerd oor die logistiek van mielie-invoer. Indien die invoer van wit mielies vir menslike gebruik nie vroeg genoeg begin nie, dus vanaf Mei vanjaar, kan daar teen einde vanjaar logistieke bottelnekke ontstaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.22
-0.3%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
-0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,673.34
+0.7%
Silwer
20.28
+6.5%
Palladium
2,228.00
+2.8%
Platinum
893.00
+3.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,750
+0.6%
Alle aandele
64,082
+0.6%
Hulpbronne 10
61,663
+2.4%
Industriële 25
77,327
-0.1%
Finansiële 15
13,749
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot