AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Profert, Chinese, bou aanlegte in SA

Profert en sy Chinese vennote gaan nuwe aanlegte van R7 miljard in SA oprig.

Profert het ’n internasionale vierparty-ooreenkoms gesluit vir R7 miljard se beleggings vir die oprigting van verskeie aanlegte in Suid-Afrika, het dié kunsmismaatskappy in ’n verklaring aangekondig.

Die ander drie partye is die China Africa Development Fund (CAD Fund), die Chinese kunsmismaatskappy RuiXing, wat vroeër die meerderheidsbelang in Profert bekom het, en Suid-Afrika se Nywerheidsontwikkelingkorporasie (NOK).

Die ooreenkoms is ten tyde van ’n onlangse besoek van pres. Jacob Zuma aan China onderteken, wat daarop gemik was om handelsbande tussen China en Suid-Afrika te versterk, lui die verklaring.

Benewens kunsmis, het Profert sy werksaamhede en belange die laaste jare ook na ander produkte en bedrywe uitgebrei.

RuiXing, China se grootste kunsmisverskaffer in private hande, het verlede jaar die meerderheidsbelang in Profert bekom. Ten tyde van dié aankondiging het Profert ’n gesamentlike jaarlikse omset van meer as R16 miljard en ’n gesamentlike batebelang van meer as R10 miljard saam met RuiXing in die vooruitsig gestel.

Die twee nuwe  vennote het toe beplan om ‘n nuwe aanleg vir die omskakeling van steenkool na ureum, springstof en verwante produkte te vestig.

Die RuiXing-groep is ook spesialiste in die vervaardiging van stysel en glukose, en die vestiging van sulke aanlegte as deel van die Suid-Afrikaanse landbou-waardeketting is ook in die vooruitsig gestel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.22
+0.9%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,636.76
-0.4%
Silwer
18.57
-1.6%
Palladium
2,069.50
-0.2%
Platinum
859.00
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot