AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Projek dompel gemeenskap in skuld

’n Landelike ontwikkelingsprojek het ’n gemeenskap in Limpopo in ernstige skuld gedompel, sê die DA.

’n Landelike ontwikkelingsprojek het ’n gemeenskap in Limpopo in ernstige skuld gedompel, sê die Demokratiese Alliansie (DA).


Luidens ’n nuusverklaring eis die party dat die parlement ondersoek moet instel oor hoekom die Macena-vrouetuin-koöperasie naby Giyani met skuld van R1,39 miljoen sit.


Die projek was een van verskeie  om armoede te verlig, wat pres. Jacob Zuma in 2009 in die informele nedersetting bekend gestel het. Die president het glo na die projek verwys as een wat lesse aan die hele land kan leer.


’n Lening

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het mnr. Raphael Manhire, direkteur van Ralman Consulting Group, glo in 2010 aangestel om dié spesifieke projek by te staan. Hy het die gemeenskap glo oorreed om vir ’n lening van R1,39 miljoen by Ou Mutual te teken.


Volgens die party het Manhire ’n maandelikse salaris van R95 000 uit dié lening onttrek, en ’n verdere R250 000 is geleen voor hy verdwyn het. Die koöperasie sit nou met ’n lening wat hy nie kan terug betaal nie.


Mnr. Athol Trollip, die party se verteenwoordiger vir grondsake en landelike ontwikkeling, is van plan om ’n brief aan die voorsitter van die portefeuljekomitee van die departement te rig waarin hy gaan vra dat Manhire gelas word om voor die komitee te verskyn.


Trollip meen Manhire moet sy onetiese gedrag verduidelik en aandui hoe hy van plan is om die lening terug te betaal. Verder moet mnr. Moshe Swartz, adjunkdirekteur-generaal van die departement, ook voor die komitee verskyn om te verduidelik hoekom toegelaat is dat die situasie so agteruitgaan.


21 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot