AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Protokol oor kuddegesondheid kom

'n Protokol waarvolgens kuddegesondheid en produksiebestuur in die land gehanteer kan word, sal teen 2003 beskikbaar wees. Dit sal Suid-Afrika in pas bring met ander vleisuitvoerlande. Dié aankondiging is deur dr. Danie Odendaal, uitvoerende bestuurder van die veegesondheid- en produksiegroep van die SA Veterinêre Vereniging, op 'n vleisbeesboeredag op Cathcart gedoen.

Dr. Odendaal het gesê ofskoon in Suid-Afrika veel beter beesgenetika as in Australië beskikbaar is, laat die bestuur van kuddes nog veel te wens oor. Daar is gevind dat 80 % van die probleme wat met die konsepsie van koeie ondervind word, toegeskryf kan word aan hul swak kondisie tydens dekking en nie weens genetiese redes nie. Die protokol behoort baie van dié probleme op te los.

Hy het gesê die stelsel sal oor die volgende ses maande op individuele plase met die samewerking van plaaslike veeartse getoets word en vroeg volgende jaar beskikbaar wees. Dit sal dien as 'n interne kommunikasiemiddel tussen die boer en sy werkers, en ook tussen die produsent en die vleishandel.

"Die korrekte toepassing daarvan behoort te lei tot beter winsgewendheid in 'n omgewing waar die prys van vleis daal." Dit behels die wetenskaplike bepaling van kritieke beheerpunte in 'n bestuurstelsel en hoe op bepaalde tye opgetree moet word om probleme vroegtydig reg te stel. Private veeartse sal die protokol teen volgende jaar aan kommersiële boere beskikbaar stel.

Dr. Odendaal het gesê 'n ondersoek het getoon dat die dieregesondheidsnetwerk in Suid-Afrika nie op standaard is nie. Dit hou ernstige gevolge vir die vleisuitvoerbedryf in. Die voorgestelde protokol kan as eerste stap gesien word hoe met private inisiatief gepoog word om die dieregesondheidsnetwerk in die land aan te vul. Daar gaan gepoog word om mettertyd 6 000 boere by die projek te betrek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.37
-0.1%
Silwer
18.73
-0.9%
Palladium
2,216.01
+3.0%
Platinum
864.81
-0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot