AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Provinsies gee jawoord vir grondeise

Dit kan tot 177 jaar neem om grondeise teen die huidige trant af te handel, maar dié proses het die groen lig gekry.

Al die nege provinsiale wetgewers het hulle verteenwoordigers in die Nasionale Raad van Provinsies die mandaat gegee om ten gunste van die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte te stem.

Die gekose komitee oor grond en omgewingsake het sy eerste van twee vergaderings gehou waar verteenwoordigers hul mandate oorgedra het.

Die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte maak voorsiening vir die heropening van grondeise vir ‘n tydperk van vyf jaar. Dit kan tot R180 miljard kos, is vroeër berig.

Hoewel al die provinsies dié wetgewing steun, is sekere wysigings aanbeveel. Hierdie wysigings is egter afgeskiet omdat dit nie in die regte formaat ingedien is nie. Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming sal die provinsies inlig oor die formaat wat gebruik moet word wanneer wysigings aan wetgewing voorgestel word.

Stem op 25 Maart oor wysigings
Die finale mandaatvergadering vind op Dinsdag, 25 Maart plaas, waarna die NRP die volgende dag ‘n sitting sal hou om oor die wysigingswetsontwerp te stem.

Noordwes-provinsie meen dat die eisproses tot Junie 2024 verleng moet word. Die Vrystaat vra vir die aanstel van afgetrede regters, wat kennis en ondervinding van grondkwessies het. Gauteng vra die versekering dat die staat nie bedrieg word nie, en wil weet wat gebeur met voornemende eisers wat vóór Junie 1913 van hulle grond ontneem is.

Die Wes-Kaap wil hê dat alle uitstaande eise eers afgehandel word. Van die 80 000 eise is meer as 20 000 onvoltooid en 8 000 moet nog aandag kry. Sover is R22 miljard aan grondeise bestee, hoewel slegs R8,2 miljard vir die volgende drie jaar begroot is. Nóg R12 miljard word benodig om die proses te voltooi. Volgens die provinsie sal dit tot 15 jaar neem om bestaande eise te voltooi.

Die Wes-Kaap voorspel word dat die nuwe grondeiseproses van 121 tot 177 jaar sal neem om te voltooi.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,708.23
-0.3%
Silwer
20.64
-0.1%
Palladium
2,277.53
+0.7%
Platinum
931.50
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,658
-0.3%
Hulpbronne 10
63,190
-0.1%
Industriële 25
79,721
-0.4%
Finansiële 15
14,004
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot