AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Provinsies moet vere regskud – Gordhan

Provinsiale regerings moet hul sake in orde kry om landelike ontwikkeling te doen, sê die Minister van Finansies.

Altesaam R418 miljard sal volgende jaar aan provinsiale regerings toegeken word, en dié bedrag sal styg tot R478 miljard in die 2015/16 boekjaar. Dié geld moet só bestee word dat dit tot die verskaffing van landboudienste in landelike gebiede bydra.

Mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, het Donderdag, 25 Oktober, tydens sy medium termyn-begrotingsrede gesê provinsiale regerings is geoormerk as sleutel-rolspelers in landelike ontwikkeling. Volgens die Nasionale Ontwikkelingsplan gaan dorpe en stede ’n groot rol speel om die land ekonomies en maatskaplik te versterk, en provinsiale regerings gaan hiermee moet help.

“Ons uitdaging aan burgemeesters en stadsrade is om te vir seker hulle dienslewerings masjinerie is voorbereid om ons stede en dorpe te transformeer. Ons ekonomiese vooruitgang en maatskaplike ontwikkeling gaan grootliks bepaal word deur die patroon van landelike ontwikkeling in die dekades vorentoe,” aldus Gordhan.

Groei en fondse
Gordhan sê hulle verwag dat die land se groeikoers vir die 2012/'13 boekjaar sowat 2,5% sal wees, en geen bykomende spandering is vir die begroting vir dié boekjaar voorgestel nie.

Uitvoervolumes het in die tweede kwartaal van die jaar gemiddeld met 6% gestyg, ná dit in die eerste kwartaal met 1,5% gedaal het. Invoervolumes is sowat 4% hoër as die persentasies voor dié ekonomiese krisis. Gordhan verwag dat die land ’n groeikoers van 3% in 2013 sal sal aanteken, wat tot 4,1% in 2015 kan verhoog.

Verder het hy opgemerk dat die Internasionale Monetêre Fonds voorspel dat die wêreldekonomie die jaar met 3,3% sal groei, en dat die globale ekonomie tans nog swak is en in dié toestand sal verkeer vir ten minste ’n paar jaar.  Die Minister sê ook dat die land, en spesifiek kommoditeitspryse en internasionale handel, deur stadiger as verwagte groei in China en Indië geraak word.

Hy het sy toespraak afgesluit deur onder andere te sê: “As ’n land staar ons uitdagings in die gesig – maar ons is nie in ’n uiterste krisis nie. Kom ons bewys die pessimiste verkeerd, terwyl ons saam werk om ons visie vir ’n sterk, vooruitstrewende en verenigde Suid-Afrika te bereik.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.21
+1.5%
Silwer
21.03
+1.6%
Palladium
2,317.64
+4.2%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot