AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Provinsies wil saamwerk

Die premiers van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap het hulself op 'n plegtigheid by die Wes-Kaapse departement van landbou op Elsenburg tot groter samewerking op landbougebied verbind.

Die verklarings van voorneme wat mnr. Marthinus van Schalkwyk, premier van die Wes-Kaap, met onderskeidelik mnr. Manne Dipico van die Noord-Kaap en mnr. Makhenkesi Stofile van die Oos-Kaap onderteken het, kan in die komende maande tot formele samewerking tussen hul provinsies lei.

Geleenthede vir samewerking sal nou ondersoek word. 'n Gesamentlike werkgroep gaan gestig word om die proses te bestuur en binne twee maande aanbevelings aan die premiers te doen.

Sake waarna die partye sal kyk, is die opleiding van nuwe boere en plaaswerkers, die opleiding van mense wat ander mense kan oplei, samewerking en die uitruil van inligting op die gebied van veeartesenydienste, die verskaffing van gespesialiseerde tegnologie-ontwikkeling en dienste wat tenologie-oordrag moontlik maak, en die bevordering van agri-toerisme.

Mnr. Van Schalkwyk sê samewerking tussen die drie provinsies is sinvol, omdat hulle baie op in gemeen het ten opsigte van landbouprodukte en soortgelyke uitdagings en geleenthede. Saam dra hulle 41 % tot die bruto binnelandse landbouproduk by. Deur nuwe maniere te vind om hul hulpbronne saam te voeg en hul ervarings en kundigheid met mekaar te deel, sal die hele Suid-Afrikaanse landbou bevoordeel word.

Mnre. Dipico en Stofile sê hulle wil hê die voornemens om saam te werk moet sonder verwyl in dade omgesit word.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot