AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Prys van kunsmis gaan styg

Kunsmis en insekdoders se pryse styg glo binnekort, en boere moet kyk hoe hulle produksiekostes kan sny.

Daar word verwag dat die prys van insekdoders, plaaslike stikstof en veral fosfaatprodukte in Maart kan toeneem, luidens 'n persverklaring wat onlangs deur Graan SA uitgereik is. Mnr. Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, het aan Landbouweekblad gesê die prysstyging van kunsmis en insekdoders is ’n internasionale tendens, maar die wisselkoers maak hierdie stygings nog meer dramaties as in ander lande.

Hy dink dat boere sal moet kyk na geen- en minimumbewerking om produksiekostes te sny en meer navorsing is nodig om die volle besparingspotensiaal van hierdie alternatiewe vorms van bewerking te ontgin.

Hy het ook 'n beroep gedoen op politici om nie goed kwyt te raak wat die beeld van Suid-Afrika kan skade berokken nie, aangesien dit 'n negatiewe impak op die wisselkoers het: “Negatiewe retoriek tesame met geweld oor gebrekkige dienslewering en arbeidsonrus is besig om beleggers af te skrik. Die Regering moet 'n poging aanwend om die land se beeld te herstel om binnelandse en buitelandse beleggers terug te lok.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.58
-1.0%
Silwer
20.06
-2.9%
Palladium
2,186.50
-3.3%
Platinum
915.02
-1.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot