AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Prys van Swakara daal

Die Swakara-prys het onverwags met 18,8 % gedaal op Agra Koöperatief se pelsveiling in Desember in Kopenhagen, Denemarke.

Van die totale aanbod van 92 426 pelse, wat uit 83 435 swart, 6 101 grys, 731 bruin en 2 158 wit pelse bestaan het, is 94 % verkoop teen 'n gemiddelde prys van 153,66 Namibiese dollar (N$ = R1). Die gemiddelde prys op 2002 se Junie-veiling was N$189,29.

Agra skryf die daling toe aan die sukkelende Europese ekonomie en die verswakking van die Amerikaanse dollar teenoor die Namibiese dollar en die Deense krone. Die prys is verder afgedruk deur 'n groter aanbod van langhaar- en krultipe-pelse, wat 'n groot deel uitmaak van die pelse wat nie verkoop is nie.

Die hoogste pryse is vir drie pakkies D-Lig Liere Uitsoek, D-Uitsoek Ekstra en D-Uitsoek behaal, wat onderskeidelik 200, 102 en 200 pelse bevat het. 'n Bedrag van N$360 is per pels betaal. Dit is beter as die vergelykende prys van N$325,05 op die Junie-veiling. Dit dui daarop dat die voorste grade steeds hoër pryse behaal, terwyl laer grade nie in aanvraag was nie.

Engeland het byna die helfte van die Swakara-aanbod opgeraap. Ander kopers was van Duitsland, Griekeland, Italië en Amerika.

27 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,720.81
+1.2%
Silwer
20.99
+1.3%
Palladium
2,328.20
+4.7%
Platinum
928.72
+2.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot