AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pryse vir kleinvee skiet op in Suid-Kaap

Veilingpryse vir kleinvee in die Suid-Kaap lyk besonder goed met die veilingseisoen in volle swang.

Die Suid-Kaap het tot dusver nie die effekte van die knellende droogte ervaar nie. Met die gunstige klimaat is daar ’n duidelik opwaartse kurwe vanjaar, sê mnr. Appie Maritz, bestuurder van BKB se vee-afdeling.

Volgens Maritz is daar veral ’n neiging vir goeie pryse by wolskape omdat die goeie wolprys ’n aansporing vir kopers is.

“Pryse vir die kleinveebedryf se produkte lyk baie goed. Die wolprys is tans op sy beste vlak in jare – al het die swakker rand dit onlangs geknou. Vleispryse lyk ook nou besonder goed.”

Maritz verduidelik daar is veral ’n klemverskuiwing na goeie wolkenmerke, veral wat lengte en gehalte betref. Dit is veral by ramme ’n prysbepalende faktor.

Hy sê die pryse in die res van Suid-Afrika lyk redelik stabile teenoor verlede jaar. Die droogte plaas ’n demper op veilingpryse en dit klop nie met die goeie wol en vleispryse nie. “Met minder kontant in die hand sal ’n boer nou byvoorbeeld eerder drie ramme as vyf koop.”

Volgens Maritz is daar nog ’n paar veilings wat wél in droogtegeteisterde dele van die Wes- Kaap, soos die Swartland en Karoo, voorlê.

Hy is bekommerd dat pryse en die vraag by dié veilings kan daal, aangesien die boere in die streke nie noodwendig die nodige kontant vir aankope sal hê nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+0.0%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.54
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,697.98
-0.1%
Silwer
20.83
+0.6%
Palladium
2,242.50
+0.8%
Platinum
909.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot