AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Prysoorlog by varsprodukte ook na boere?

Winsmarges van kleinhandelaars is aan die krimp en ? voorspelde prysoorlog kan na boere oorspoel.

Die varsproduktebedryf gaan die onstabiele politieke klimaat en die swak ekonomiese toestande aan sy bas voel in die komende paar jaar.

By die pas afgelope PMA Fresh Connections-konferensie in Kaapstad het hierdie sentiment veral sterk na vore gekom uit ’n ontleding van die situasie waarin kettingwinkels hulself bevind.

Volgens me. Marylda Masojada, besturende direkteur van Trade Intelligence, lê ’n tydperk van strawwe kompetisie – veral in prys – vir kleinhandelaars voor omdat daar nie ’n noemenswaardige groei in die grootte van hul omset voorspel word nie. Hierdie situasie sal meebring dat winsmarges van hierdie maatskappye sal krimp en dat die prysoorlog na produsente sal oorspoel.

By die konferensie is egter gefokus op die geleenthede vir Suid-Afrikaanse produsente in die buiteland, veral in die res van Afrika.

Eerste vir Fruit & Veg

Ná sewe jaar waar ’n primêre produsent as voorsitter van die PMA gedien het, (eers mnr. Louis de Kock van Wildeklawer en toe mnr. Tommie van Zyl van ZZ2), het mnr. Brian Coppin, stigter en besturende direkteur van Fruit & Veg City die voorsitterskap oorgeneem.

“Suid-Afrika is geseënd met boere wat in staat is om ’n oorvloed van hoëgehalte produkte in soms baie moeilike omstandighede te produseer. Uiteindelik, soos wat ons almal om markaandeel werk, het kleinhandelaars die voordeel van hierdie oorvloed. Die PMA het die noodsaaklikheid daarvan om in die res van Afrika uit te brei, herken. Een van die wyses waarop ons beoog om die waarde wat PMA bied, te vergroot, is om meer netwerk-geleenthede te skep en ook meer maniere te soek waarop ons lede met die markplek kan skakel.

“Die uitbreiding en aanmoediging van die vraag na ons lede se produkte is ’n sleutelpilaar van die waarde-belofte van die PMA. Ek wil graag in hierdie aspekte ’n strategiese rol speel en die ontwikkeling daarvan gedurende my tyd as voorsitter verder dryf,” het Coppin gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.5%
Rand - Euro
17.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot