AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Prysstyging vir diesel ‘ongeleë’

Die dieselprysstyging van 14c tot 15c per liter, wat om middernag 1 Desember inskop, kom op ‘n baie slegte tyd, sê Graan SA.

Die dieselprysstyging van 14c tot 15c per liter, wat om middernag op 1 Desember inskop, kom op ‘n baie slegte tyd, sê Graan SA.

Dr. Kobus Laubscher, hoof uitvoerende beampte van dié organisasie, sê sommige koringboere is, weens die reënseisoen, nog besig om te oes, terwyl ander saaiboere eers laat hulle landerye kon begin voorberei om te plant.

“Baie boere het weens die laat reën beplan om eers later te plant want daar is nog bietjie tyd om te plant, en dié styging sal vir hulle sleg wees,” sê Laubsher.

Invloed van R150 miljoen

Mnr. Johan Pienaar, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA, sê dié styging kan die landbou oor ‘n jaartydperk ‘n ekstra R150 miljoen uit die sak jaag. Hy sê volgens berekeninge het elke sent se styging op ‘n jaarbasis ‘n invloed van R1 miljoen op dié sektor.

Pienaar meen egter dat ‘n stygende dieselprys nie tans die grootste kwessie in die landbou is nie. “Elektrisiteits- en waterkoste is tans ‘n groter probleem as die brandstofkoste.”

Effek op twee fronte

Intussen sê mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van Absa Agribesigheid, die styging gaan die bedryf op twee fronte sleg tref – “baie boere is nog in stroop- en planttyd, en ook op die logistieke gedeeltes van vervoer van produkte waarvoor die styging inherent tot hoër kostes kan lei.”

Hy meen dat die wisselkoers in die komende maande ‘n sleutelrol gaan speel in brandstofpryse en moontlike stygings. “Die vraag na veral diesel is tans hoër in Europa - wat glo weer ‘n baie koue winter beleef - wat na ‘n styging in dieselpryse kan lei. Die sterkte van die rand teenoor die dollar het die afgelope maande as ‘n buffer opgetree rakende hoë internasionale oliepryse, maar weens ekonomiese onstabiliteit in Europa, vertoon die wisselkoers tans swakker as vroeër,” sê hy.

Volgens die Sentrale Energiefonds styg die prys van petrol met 13c per liter.

1 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot