AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Publiek kan sê oor tolpad

Die publiek kan tot 6 November kommentaar lewer op 'n konsepweergawe van die verslag oor die uitwerking wat die voorgestelde N1- en N2-tolpadontwikkelings in die Wes-Kaap op die omgewing gaan hê.

Die publiek kan tot 6 November kommentaar lewer op 'n konsepweergawe van die verslag oor die uitwerking wat die voorgestelde N1- en N2-tolpadontwikkelings in die Wes-Kaap op die omgewing gaan hê.

Protea Parkways Konsortium is in 2000 deur die Nasionale Padagentskap aangewys om dié roetes in die Wes-Kaap te verbeter, in stand te hou en tolgeld te eis.

Die tolroete op die N1 sal van die Old Oak-afrit in die Kaapse metropool tot by Sandhills in die Hexriviervallei strek en op die N2 van die R300-snelweg tot by Botrivier. Drie tolhekke word vir elk van die roetes beoog.

Die bevindings van kundiges wat aangestel is om die impak van die projek op die omgewing te bepaal, sowel as ander tersaaklike inligting, is nou by openbare bibioteke in die betrokke gebiede beskikbaar.

Opedae word op talle dorpe gehou, waar die publiek van 15:00 tot 20:00 inligting van die betrokke kundiges kan kry. Vorms waarop kommentaar gelewer kan word, sal verskaf word.

Kommentaar wat ontvang is, saam met reaksie daarop, sal ingesluit word by die finale omgewingsimpakverslag wat aan die omgewingsowerhede voorgelê moet word.

Inligting oor die opedae is by Nomi Muthialu en Vennote, tel. 0800 005 668 of faks 0860 102 928, te kry. Kommentaar kan ook regstreeks aan hulle gestuur word.

11 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot