AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Publiek lewer kommentaar op verkeerde deeltitelwetgewing

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Bewusmaking en onderrig moet onder eienaars en die publiek gedoen word oor hul regte en verantwoordelikheid wanneer hulle eienaarskap neem van huise en eiendomme onder deeltitelskemas.

Groter bewusmaking oor die regte en verantwoordelikheid van eienaars van deeltitelbehuisingskemas moet gedoen word, het die parlement se portefeulje komitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, voorgestel.

Dit kom nadat die meeste van die kwessies wat die publiek as kommentaar rakende die wysigingswetsontwerp op deeltitels ingedien het, eerder gehandel het oor die Wet op die Bestuur van Deeltitelskemas (Wet van 2011), wat onder die departement van menslike nedersettings, water en sanitasie val.

Wysigings aan die Wet op Deeltitels (Wet 95 van 1986), wat onder die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling val, sloer al lank om afgehandel te word.

Die wysigings het ten doel om bykomende beskerming te gee aan huurders en ander mense wat huurkontrakte het by eiendomme onder deeltitel. Die wysigings is tegnies van aard. Een van die sleutelwysigings handel oor ekslusiewe gebruiksareas. Die wysigings wil die definisie van hierdie gebiede uitbrei sodat ander mense in die huishouding ook daardie gebiede mag gebruik.

Kommentaar

Die komitee het die wysigingswetgewing in Maart geadverteer vir kommentaar wat in April gesluit het. Altesaam 76 geskrewe insette is gekry waarvan in 73 nie substansiële kommentaar gelewer is nie. Net die Regsvereniging van Suid-Afrika, die Wes-Kaapse provinsiale minister van menslike nedersettings en die Regshulpsentrum het relevante kommentaar gelewer.

Hoofman Zwelivelile Mandela, voorsitter van die portefeuljekomitee, het aangedui omdat oor so baie kwessies oor die bestuur van deeltitelskemas kommentaar gelewer is, is dit duidelik is dat bewusmaking en onderrig onder eienaars en die publiek gedoen moet word oor hul regte en verantwoordelikheid wanneer hulle eienaarskap neem van huise onder deeltitelskemas, soos heffings wat betaal moet word om ’n gebou te onderhou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.21
+0.5%
Silwer
20.85
+0.7%
Palladium
2,278.00
+2.4%
Platinum
911.50
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,256
+2.4%
Alle aandele
65,731
+2.3%
Hulpbronne 10
63,641
+3.2%
Industriële 25
79,348
+2.4%
Finansiële 15
14,008
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot