AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

PwC: Agri-sake reik uit na Afrika

Ondanks uitdagings, meen SA se agri-sakebedryf vooruitsigte vir groei lyk goed met moontlike uitbreiding na Afrika.

Suid-Afrika se agri-sakebedryf is positief oor sy groeivooruitsigte oor die volgende paar jaar te midde van ’n stortvloed regulasies, loononderhandelings, grondhervorming en die ekonomiese onsekerheid wêreldwyd, luidens PwC se jongste oorsig vir 2013/14.

Mnr. Frans Weilbach, hoof van PwC se agrisake-bedryfseenheid, skryf dié verwagting toe aan nuwe gesamentike ondernemings en strategiese alliansies.

Dié sentiment strook met die Landboubesigheidskamer (Agbiz) en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) se vertroue-indeks wat ’n styging in die vierde kwartaal van 2013 getoon het.

Volgens Weilbach voel sowat 70% van agri-ondernemings se uitvoerende hoofde optimisties oor die moontlikheid van uitbreiding na die res van Afrika as voorkeur-beleggingsbestemming.

PwC het ’n insigte-opname gedoen onder agri-ondernemings wat hoofsaaklik daarop gefokus is om landbou- en verwante dienste aan primêre produsente te lewer. Volgens die opname word regeringsregulasies, energiekoste en ’n onvoldoende basiese infrastruktuur as ernstige uitdagings vir sakegroei uitgewys.

Sakeleiers het ook aangedui dat hulle hul fokus op risikobestuur behou het. Wat finansies betref, het die meeste van die groter agri-ondernemings nie ’n wesenlike verandering in winsgewendheidsverhoudings tussen 2012 en 2013 aangemeld nie. Sake-ondernemings steun sterk op graanverkope (50%) en handelsafdelings (21%) as die vernaamse bydraers tot omset.

Volgens Weilbach het die batekoers die eerste keer in drie jaar toegeneem, wat ’n aanduiding is dat die wêreldekonomie begin verbeter en uitkring na die bedryf.

Byskrif: In Bloemfontein by een van die drie landwye bekendstellings van PwC se agrisake-opname, was van links mnre. Deon Pretorius, agri-leier van PwC se sentrale streek, Werner Landman, sake-ontwikkelingsbestuurder van PwC, Pieter Erasmus (OVK), Derek Foster, alumni van PwC, dr. Roelof Botha, ekonoom betrokke by PwC, mnr. Frans Weibach, nasionale agri-leier van PwC, en dr. Kobus Laubscher, sake-konsultant. Foto: JOHAN NORVAL

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.28
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.00
+0.5%
Silwer
18.42
+0.4%
Palladium
2,070.62
+1.4%
Platinum
851.85
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot