AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Quantum-notering verwag

Afhangende van marktoestande, sal Quantum Foods se notering dalk in die nuwe boekjaar plaasvind.

Die notering van Pioneer Foods se hoender- en veevoerafdeling, Quantum Foods, sal waarskynlik vroeg in die nuwe boekjaar plaasvind.

Dit hang egter af van marktoestande en regulatoriese vereistes, dui die groep in sy tussentydse finansiële state geeïndig 31 Maart aan.

Die Paarlse voedselreus het verlede jaar sy voorneme aangekondig om Quantum Foods te ontbondel en as ’n afsonderlike regsentiteit op die Johannesburgse Effektebeurs te noteer. In die tussentydse verslag word aangedui dat Quantum Foods weer winsgewend is na ’n ingrypende herposisionering van die onderneming. Wat deurslaggewend hiertoe was, was die herstel van pryse in die eierkategorie, afskaling van die braaihoenderonderneming in die Wes-Kaap, beduidende kostebesnoeiing en verbeterde produktiwiteit op plase, ’n sterk prestasie in die voeronderneming en die groter bydra van Mega Eggs in Zambië.

Inkomste groei
Die voedselreus se inkomste, Quantum Foods ingesluit, het met 7% tot R10,6 miljard toegeneem. Hoewel die koste van goedere verkoop uit voortgesette bedrywighede met 7% gestyg het, het die bruto winsmarge van 29,3% na 30,3% gestyg, vanweë doeltreffende aankope en groter produksiedoeltreffendheid.

'n Bruto tussentydse dividend van 65c per aandeel is verklaar, wat ’n verhoging van 41% verteenwoordig.

Sy Essential Foods, voorheen Sasko, het verblywende resultate behaal in ’n uitdagende en laegroei-markomgewing. Die winsgewendheid van mielieprodukte het tot normale vlakke verbeter, koringprodukte het volumegroei getoon en rysprodukte het beter gepresteer danksy die verlaging van Thai-insetkoste. Bokomo Foods se prestasie is ondersteun deur ’n groter vrugte-oes en redelike prestasie deur die graankosonderneming. Die koeldrank- en vrugtesaponderneming het besonder goed gevaar en gebaat by veral sterk plaaslike en internasionale volumegroei. Daar was ook toename in die markaandeel in die kategorie vir vrugtesap met 'n lang raklewe. Maar mededinging in die suiwelvrugtemengsel-kategorie bly sterk, met gepaardgaande druk op marges.

Pioneer Foods sê in sy tussentydse verslag dat sy vooruitsigte goed bly, ondanks strawwe ekonomiese toestande. Hy voel voortgesette transformasie van die organisasie se sakemodel is die sleutel tot volgehoue winsgewendheid en marge-uitbreiding én daarom sal dit hoë voorkeur geniet. Vir die tweede helfde van die jaar sal hy hom toespits op margebestuur by sy mielieprodukte, kostegedrewe inflasie en die skep van waardeketting-doeltreffendheid.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot