AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

R1 miljoen-prys wag op Dorp van die Jaar-wenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Inskrywings is reeds oop vir kykNET se Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie.

Vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie word aangebied met die samewerking van Lottoland, wat R1 miljoen kontant aan die wendorp sal skenk. Dié geld sal gebruik word vir ’n spesifieke projek wat die dorp sal verbeter. Kwêla sal dan weer die wendorp besoek om vir kykers te wys wat met die prysgeld uitgerig is.

Benewens die kontant sal die wendorp ook bemarking ter waarde van R1 miljoen op kykNET kry. Homebrew Films, die vervaardiger van Kwêla, sal ’n advertensie van 45 sekondes oor die dorp maak, wat op kykNET uitgesaai sal word.

Daar sal ook ’n groot opskop in die wendorp gehou word, wat musiek, kos en pret insluit, om die “wendorp-gees” op te stook. Kwêla sal ook daar wees om dit te verfilm. Die insetsel sal later vanjaar uitgesaai word.

Inskrywings sluit op Vrydag 17 Maart om 12:00. Om ’n inskrywing te verseker moet die verkose dorpsnaam na 33157 te SMS gestuur word. Jy mag soveel dorpe benoem soos wat jy wil, maar net een dorpsnaam per SMS word toegelaat.

Dorpe kom in aanmerking vir die inskrywing indien dit minder as 500 000 inwoners het en nie ’n streekwenner in die afgelope twee jaar was nie. Vorige wendorpe mag vir ses jaar nadat hulle as wenner aangewys is, nie weer deelneem nie.

Die dorp met die meeste stemme sal as Kwêla se Dorp van die Jaar aangewys word. Die wenner word op 30 Julie op Kwêla aangekondig.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,974.17
+0.2%
Silwer
22.95
-0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,696
-0.1%
Alle aandele
75,219
-0.0%
Hulpbronne 10
64,553
-1.9%
Industriële 25
102,289
+0.6%
Finansiële 15
15,363
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot