AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

R1 miljoen vir Boran-bul

’n Boran-bul van Fort Beaufort het op dié beesras se nasionale veiling op Parys ’n nuwe rekordprys van R1 miljoen behaal.

’n Boran-bul van Fort Beaufort het op dié beesras se nasionale veiling op Parys ’n nuwe rekordprys van R1 miljoen behaal.


Luidens ’n verklaring is bul Z0651 van mnr. Stephen en me. Debbie Johnson van Frontier Borans vir dié astronomiese prys aan mnr. Ockert Werner van Model Borane en me. Susan Bothma van Supremes verkoop.


Die omset op dié jaar se veiling het sowat R7,2 miljoen vir 63 diere beloop. Die naashoogste prys wat vir ’n Boran-bul betaal is, was R300 000 vir ’n bul van die Sandsonia-boerdery van Humansdorp.


Die gemiddelde prys vir die bulle het R107 107, 14 beloop, wat ‘n verbetering is op die gemiddelde prys van R79 794, 87 wat verlede jaar bereik is.


Kwartmiljoen vir dragtige verse

Die hoogste prys wat vir ’n dragtige vers behaal is, was ’n kwartmiljoen rand. Die vers en haar kalf van Boran Genetics., is vir R250 000 deur die Hessi-boerdery gekoop.


Die duurste koei en kalf het dieselfde prys behaal. Dié paar is afkomstig van die SP Els-familietrust en is gekoop deur die Letselakraal BK. Die gemiddelde prys van koeie met kalwers was R137 500, en dragtige koeie het gemiddeld R83 333 stuk behaal.


Besoekers aan die veiling het van so ver soos Zimbabwe en Namibië gekom en meer as 700 mense het die veiling bygewoon. Dit word tans beskou as een van die hoogtepunte op die land se vleisbeeskalender en is deur CMW Elite en mnr. Johan van der Nest, as afslaer, aangebied.


Kliek hier om Landbou.com se veilingsblad te besoek.


12 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,772.54
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.90
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot