AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

R140 m. n

Om die kwynende navorsingsvermoë in die landbou te keer, sal onmiddellik sowat R138,4 miljoen nodig wees. Daarna is 'n jaarlikse belegging van R76,1 miljoen nodig, het mnr. Izak van der Merwe, voorsitter van Agri SA se tegnologie-, ontwikkeling- en oordragkomitee op dié organisasie se kongres gesê.

Agri SA het in 'n ondersoek na die rol van die Landbounavorsingsraad (LNR), 'n volgehoue verlies en tekort aan ervare navorsers uit alle bevolkingsgroepe en 'n onvermoë om selfs nuut aangestelde personeel te behou, as knelpunte geïdentifiseer.

Volgens Agri SA het die LNR 'n gebrek aan 'n doeltreffende finansiële beleid en is daar nie duidelike riglyne vir die finansiering van die verskillende institute nie. 'n Tekort aan wetenskaplike toestelle, vervoermiddels en 'n onvermoë om infrastruktuur in stand te hou, is nog 'n probleem.

Mnr. Van der Merwe het in die beskrywingspunt oor die behoefte aan tegnologie en navorsing gesê daar is 'n gebrek aan finansiële ondersteuning vir voor- en nagraadse opleiding, onsekere loopbaanvooruitsigte vir navorsers en 'n onbevredigende verhouding tussen die Departement van Landbou en die provinsiale departemente.

Die parlementêre toekenning van R337 miljoen vir navorsing het in 1997/98 gedaal tot R262 miljoen in 2001/2002. Die getal navorsers met 'n doktors- en meestersgraad het in 2000 en 2001 onderskeidelik met 17 % en 15 % afgeneem.

Mnr. Van der Merwe het namens Agri SA 'n mandaat gevra om 'n navorsingstrategie op lang termyn te ontwikkel. Dit sal onder meer behels dat die nasionale landbounavorsingsforum (Narf) erken word as 'n politiek neutrale, verteenwoordigende liggaam wat op 'n vennootskapsgrondslag werk. Daar moet verseker word dat die forum politieke erkenning kry op alle vlakke van besluitneming.

Volgens hom moet druk uitgeoefen word sodat die staat sy verantwoordelikheid vir die behoud van 'n navorsingsinfrastruktuur en -vermoë nakom.

"Daar moet geprobeer word om probleme met die infrastruktuur en mense by verskeie provinsiale departemente van landbou — wat die swakste skakel in tegnologie-ontwikkeling en -oordrag is — reg te stel."

19 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot