AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4515
-15,00
SOYA
30 Mrt
-
8215
-28,00
SUNS
30 Mrt
-
8799,8
-19,20
WEAT
30 Mrt
-
6680
1,00
WMAZ
30 Mrt
-
3845
-6,00
YMAZ
30 Mrt
-
4053,2
-12,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

R205 miljard vir spoorvervoer

Transnet wil oor die volgende sewe jaar R205 miljard in sy spoornetwerk belê en uiteindelik tot 588 000 werkgeleenthede te skep.

Transnet wil oor die volgende sewe jaar R205 miljard in sy spoornetwerk belê. Dít is deel van dié semi-staatsinstelling se plan om tot 2019 R300 miljard in infrastruktuur te belê en sodoende tot 588 000 werkgeleenthede te skep.


Die oorblywende geld is meestal vir die uitbreiding van hawens en pyplyne geoormerk. Mnr. Brian Molefe, uitvoerende hoof van Transnet, sê spoorvervoer is gemiddeld 75% goedkoper as padvervoer.


“Die grootskaalse skuif vanaf pad na spoor sal nie net koste besnoei nie, maar ook opeenhopings verlig en die land se koolstofspoor verklein.” Indien die projek suksesvol is, sal dit Transnet se omset binne sewe jaar bykans verdriedubbel – van R46 miljard tot R128 miljard. Dit beteken dat die omset met 16% per jaar moet groei.


Finansiering

Me. Lindie Stroebel, senior ekonoom van die Landboubesigheidskamer (LBK), is bekommerd oor waar Transnet dié geld gaan bekom.


“Die Tesourie bestee te min belastinggeld op Spoornet en nou moet dié geld vanaf verbruikers ingevorder word.” Stroebel is egter dankbaar dat daar planne is om in vervoerinfrastruktuur te belê.


“Die vraag is net of dié planne deurgevoer gaan word en of dit werklik ’n verskil aan die land se toekoms gaan maak.” Stroebel sê daar was al telkemale soortgelyke beloftes aan die landbou gemaak, maar daardie beloftes het weinig opgelewer.


13 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.1%
Rand - Pond
22.37
-0.3%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.41
+1.2%
Palladium
1,458.37
+0.7%
Goud
1,967.32
+0.2%
Silwer
23.62
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,319
+0.6%
Alle aandele
76,933
+0.6%
Hulpbronne 10
67,641
+1.5%
Industriële 25
103,800
+0.5%
Finansiële 15
15,604
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot