AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

R3 miljard vir 706 plase in VS betaal

Altesaam 706 plase ten bedrae van R3,178 miljard is die afgelope jaar in die Vrystaat verkoop.

In 'n nuwe rubriek oor plaasverkope op Landbou.com en in Landbouweekblad, ontleed Johann Bornman, 'n bekende ekonoom, grondverkope in die Vrystaat. Hy gee hieronder ’n opsomming van grondtransaksies groter as 20 ha in die Vrystaat van April 2015 tot Maart 2016.

In dié tydperk was daar 706 verkope in 44 distrikte. In die proses is 310 280 ha teen R3,178 miljard verhandel.

Bornman sê in die tydperk is 60 transaksies van kleur aangeteken – 8% van die totaal. Dit het 23 062 ha van die totale verkope beslaan (7,4%) teen R319 miljoen. Transaksies van kleur is dié tussen individue, regeringsaankope van landbougrond asook grond wat vir munisipale gebiede bekom is.

Van die neigings met plaasverkope wat uitstaan (klik hier om daarna te kyk) is in Marquard, waar grondpryse met 38,7% gestyg het. In Bultfontein het pryse in dieselfde tydperk met 24,7% gestyg.

In die distrik van Jacobsdal het plaaspryse weer met 24% gedaal, en in Odendaalsrus is dit 19,4% laer.

Bornman sê die invloed van die droogte op grondpryse sal in alle waarskynlikheid eers teen die tweede helfte van die jaar werklik in prysneigings weerspieël word.

Klik hier om die nuwe platform vir plaasverkope op Landbou.com te besigtig. Hier kan jy alle transaksies per distrik sien, asook ontledings van dié verkope, soos wie die kopers is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot