AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9540
10,00
SUNS
07 Okt
-
10520
40,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5059
20,00
YMAZ
07 Okt
-
4846,2
-3,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

R400 miljoen nodig vir LNR

Dit sal meer as R400 miljoen kos om die Landbounavorsingsraad te herposisioneer en verbeter, het die direkteur-generaal van die Departement van Landbou en Grondsake, me. Bongiwe Njobe-Mbuli, op 'n vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou en grondsake gesê.

Die geld is nie beskikbaar nie, maar die uitdaging bly om navorsing te doen wat die verbetering van produksie, handels- en verbruikersbehoeftes aanspreek, het sy gesê.

Steun in die vorm van fokus en koördinasie kan van die Nasionale Landbounavorsingsforum verwag word wat op 21 Junie gestig word.

Me. Njobe-Mbuli moes bontstaan om vrae te beantwoord oor landelike veiligheid, ramp- en risikobestuur en die implementering van die Strategiese Plan vir die Landbou.

Om die provinsies te oortuig om die plan te aanvaar en in werking te stel, is volgens me. Njobe-Mbuli een van die uitdagings van die plan. "Ons probeer hulle nog oortuig om te aanvaar dat ons een landboudepartement het."

Die Departement van Landbou en Grondsake is besig om met die Departement van Finansies te onderhandel oor 'n skema vir risikoversekering. 'n Konsep-wetsontwerp hieroor is reeds ter tafel gelê.

Die Departement van Landbou het ook pas 'n meteoroloog in sy risikobestuurseenheid aangestel. Dié eenheid doen navorsing oor vloedhulp en die siekte-risiko's, het me. Njobe-Mbuli gesê. "Ons stel 'n situasie in die vooruitsig waar risikobestuur 'n noodsaaklike deel van ons taak is."

Sy het gesê veediefstal en plaasveiligheid geniet hoë voorkeur. Hulle het reeds begin om uit te vind hoeveel vee daar in die land is en sal ook kyk na verskillende merk- en opsporingstelsels.

28 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot