AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Raad wil glo met Mentz skik

Die SA Raad vir Natuurwetenskaplike Beroepe wat die bekende veekundige, dr. André Mentz, dissiplinêr aangekla het oor sy omstrede boek, Beesboerdery en Veekunde Holisties Benader, wil glo nou met hom skik.

Die SA Raad vir Natuurwetenskaplike Beroepe (SACNASP) wat die bekende veekundige, dr. André Mentz, dissiplinêr aangekla het oor sy omstrede boek, Beesboerdery en Veekunde Holisties Benader, wil glo nou met hom skik.

Die verhoor oor die “oortreding van die raad se gedragskode” het op 25 Mei begin maar is afgelas nadat Mentz se regsverteenwoordiger beswaar gemaak het oor die samestelling van die tribunaal en moontlike partydigheid. 

Mentz sê sy prokureur is daarna oor ’n moontlike skikking genader, maar hy het nog nie weer van die raad verneem nie.

Mentz sê ná ’n hele lewe in die beesbedryf (’n volle 50 jaar) is hy deur ’n klomp onkundige junior verneder soos nog nooit vantevore nie. “Onthou ek is deur vakkundige mense geoordeel en veroordeel wat glad nie verstaan waarvan ek praat nie en wat ook nie my boek bestudeer het nie. Ek het eenduisend boeke binne enkele maande verkoop, ooglopend hoofsaaklik aan boere.”

Heftige reaksie van veekundiges

Veekundiges het heftig gereageer op die boek en gesê van die uitlatings is strydig met wetenskaplike beginsels.

Mentz het die dissiplinêre optrede as ’n “einde van ’n pad” bestempel. “Hierdie sal die einde van die huidige pad wees waar ek alles ingesit het om ter wille van 'n nasionale beesboere-gemeenskap iets te probeer doen maar wat 99% nie verstaan nie. Ek kan nie die stryd verder alleen stry nie. Daar is mense wat saampraat wanneer dit hulle pas want hulle verstaan steeds nie waaroor dit gaan nie. Hulle dink dat die holistiese bestuur van 'n eko-boerdery net uit 'n klomp klein kampies bestaan.”

Die registrateur van die SACNASP, mnr. A.J. de Klerk, het gesê die saak is sub judice en onder hersiening en hy kan niks meer daaroor sê nie.

9 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot