AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Raadop boer kry hulp van Agri SA

Agri SA gaan mnr. Braam Duvenage van die Modderklip-boerdery, naby Benoni, bystaan om 40 000 plakkers van sy plaas te verwyder.

Mnr. Duvenage sê sy nagmerrie het twee jaar gelede begin toe hy die oggend van 16 Mei op sy plaas aankom en daar 50 plakkershutte oornag op sy grond opgerig is. Op 18 Oktober was daar al duisende plakkers op die plaas en hy het dié dag 'n aansoek om 'n uitsettingsbevel by die hooggeregshof in Johannesburg aangevra. Die plakkers het dié aansoek teengestaan. Eers op 12 April vanjaar het regter D. Marais gelas die plakkers moet die plaas verlaat. Teen daardie tyd was daar al sowat 40 000 mense op die plaas. 'n Groot getal van hulle is klaarblyklik onwettige immigrante. Ingevolge die hofbevel het die plakkers twee maande tyd gehad om hul strukture af te breek en pad te gee. Hulle het hulle eenvoudig nie daaraan gesteur nie. Kort ná die spertyd het mnr. Duvenage die balju versoek om die plakkers ingevolge die hofbevel te verwyder. Die balju het egter geweier tensy mnr. Duvenage die bedrag van R1,8 miljoen in sy trustrekening betaal om die balju se koste met die verwydering van die plakkers te dek. Vanjaar in Januarie het die polisie ook geweier om die plakkers te verwyder omdat hulle glo geen verpligting het om die hofbevel uit te voer nie. Sedertdien het mnr. Duvenage 'n bevel by die Pretoriase hooggeregshof aangevra om die staat te dwing om die plakkers van sy plaas te verwyder. In teenstukke wat deur die polisie ingedien is, sê assistant kommissaris Christiaan van der Westhuizen, hoof van regsdienste van die polisie se operasionele reaksiedienste, dat die polisie vasgestel het daar is sowat 6 000 strukture op die eiendom en dit sal 6 000 polisiebeamptes sowat twee maande vat om dit te verwyder. Voorts weet die polisie ook nie waarheen om die plakkers te neem nie. Me. Annelize Crosby van Agri SA het gesê Agri SA onderhandel met die regspan van mnr. Duvenage om te bepaal op watter manier dié organisasie mnr. Duvenage in sy saak kan ondersteun.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot