AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Raaisel omhul Griekwastad-moorde

’n Raaisel omhul steeds die tragiese skietdood van drie lede van die Steenkamp-boeregesin van Griekwastad in die Noord-Kaap.

’n Raaisel omhul steeds die tragiese skietdood van drie lede van die Steenkamp-boeregesin van Griekwastad in die Noord-Kaap.


Mnr. Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christel (43), en hul 14-jarige dogter, Marthella, is op Goeie Vrydag in hul huis op die plaas Naauwhoek doodgeskiet. Hul seun en broer, Don (15), is die enigste oorlewende.


Don het glo aan die Polisie gesê hy was elders in ’n skuur op die plaas toe die moorde gebeur het, en het op sy gesin se liggame afgekom.


Intussen het die Polisie ’n sluier van swye oor die ondersoek getrek. Aanvanklik is gesê dat geen verdagte nog ge?dentifiseer is nie.


Die drie lykskouings is Woensdag (12 April 2012) in Bloemfontein gedoen, maar kol. Hendrik Swart, woordvoerder van die Polisie in die Noord-Kaap, het by navraag gesê die uitslag gaan nie bekend gemaak word nie, dit is vir die hofdossier.


Geen ander nuwe inligting oor die ondersoek kan ook nog bekend gemaak word nie, het hy gesê.


Intussen is ’n roudiens vir Marthella by die Ho?r Meisieskool Oranje in Bloemfontein gehou, waar sy skoolgegaan het en in die koshuis was. Hartseer tonele het hul afgespeel toe haar maats teen die emosies geveg het toe hulle afskeid geneem het.


Donderdag (12 April 2012) word ’n troosdiens in Griekwastad gehou. Don, ’n leerling van Grey-kollege (sekondêr) in Bloemfontein, sal dit ook bywoon. Sy oom en voog, mnr. Andries Steenkamp, het aan Volksblad gesê die plan is dat Don ná die begrafnis na hom en sy vrou toe kom.


Don het vroe?r die week op ’n plaas by Petrusburg geoefen vir ’n gimkana-byeenkoms en toetsreeks teen Australi? wat op 24 April in Oos-Londen begin.


Mnr. Steenkamp het sy eie kinders en die junior gimkana-meisiespan afgerig.

Mev. Steenkamp was ‘n aktiewe lid van die boeregemeenskap. Sy was onder meer voorsitter van die Griekwaland-Wes-sirkel van die Vrouelandbouvereniging van Kaapland.


12 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.3%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,705.55
-0.4%
Silwer
20.44
-1.1%
Palladium
2,275.00
+0.6%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,180
-0.4%
Alle aandele
65,528
-0.5%
Hulpbronne 10
62,829
-0.7%
Industriële 25
79,632
-0.5%
Finansiële 15
14,006
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot