AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Radikale omkeer voorspel vir landbou

Met R10 miljoen in sy beursie sou hy dit in effekte of aandele belê, eerder as om ’n plaas te koop, sê dr. Piet Croucamp.

Die landbou gaan oor die volgende 15 jaar radikaal verander en nét die beste boere gaan oorleef.

Dit sal diegene wees wat die skaalekonomie verstaan, suksesvol gemeganiseer het en bereid is om in ’n hoogs mededingende omgewing te funksioneer, voorspel dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan die Universiteit van Johannesburg.

Croucamp, wat die hoofspreker op die Oos-Kaapse NWKV-kongres op Cradock was, het gesê as iemand hom sou vra om met R10 miljoen in sy sak ’n plaas moet koop, sy raad eerder sou wees om dit in effekte of die aandelebeurs te belê. “Die rede is bloot omdat die politieke en ekonomiese landskap in Suid-Afrika voor groot veranderinge staan.”

Skrik buitelandse beleggers af
Hy het sy kommer uitgespreek die groeikoers in Suid-Afrika van hoogstens 2,7% – baie laer vergeleke met dié in ander Afrika-lande. “Die gebrek aan voldoende elektrisiteit, streng regulatoriese maatreëls en swak spoorvervoer-stelsel skrik buitelandse beleggers af.”

Croucamp het gesê die grootste kritiek wat hy teen grondhervorming het, is dat diegene aan wie grond toegeken word nie volle eienaarskap daarvan kry nie.

Die feit dat daar nooit ’n behoorlike grondoudit in die land gedoen is nie, skep ’n skewe beeld dat 87% van die grond steeds in wit besit is. “Dit is nie waar nie. Grond wat reeds deur swartes in stedelike gebiede besit word byvoorbeeld steeds as sogenaamde wit grond geklassifiseer.”

Croucamp meen die ANC sal druk op pers. Jacob Zuma plaas om binne 18 maande ná die verkiesing uit te tree. “Alles sal egter afhang tot watter mate sy binnekring hulle om hom skaar. Die president het vandag ’n baie eensame man geword.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.59
-0.8%
Silwer
20.22
-2.1%
Palladium
2,188.01
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot