AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Ramaphosa betaal rekordprys vir buffel

‘n Buffelbul van die Thaba Tholo-wildreservaat is op ‘n veiling teen ‘n rekordprys van R9,2 miljoen aan mnre. Piet du Toit en Cyril Ramaphosa verkoop.

‘n Buffelbul van die Thaba Tholo-wildreservaat is onlangs op ‘n veiling teen ‘n rekordprys van R9,2 miljoen aan mnre. Piet du Toit en Cyril Ramaphosa verkoop, sê Vleissentraal Bosveld.


Luidens ‘n verklaring was dit die grootste wildveiling nóg in Suid-Afrika met ‘n omset van R65 083 250. Mnr. Willie Roux, afslaer, sê dit is ook die hoogste prys wat nog in die land vir ‘n buffelbul betaal is.


Die bul, Bayeto, het ‘n horingspan van 47cm en is amper agt jaar oud. Volgens Roux sal die bul vir nog ‘n paar maande op Thaba Tholo vertoef terwyl Ramaphosa die wildkampe op sy wildplaas in orde kry. Ramaphosa het glo onlangs ‘n wildplaas naby Warmbad gekoop.


Dié dier behoort vir twee jaar op Ramaphosa se plaas aangehou te word, waarna dit weer op Du Toit se wildplaas ‘n tuiste sal vind. Die bul is op Thaba Tholo geteel en gaan in verdere teelprogramme gebruik word.


Kopers van Namibië en Botswana

Sowat 600 mense het die veiling bygewoon met kopers van Suid-Afrika, Namibië en Botswana wat met 11 helikopters en 13 vliegtuie opgedaag het. Vyf ander rekordpryse is ook tydens die veiling aangeteken.


‘n Buffelvers het ‘n yslike prys van R1,5 miljoen bereik, met die vorige rekord op R320 000. ‘n Buffelkoei is teen R1,25 miljoen verkoop, terwyl die vorige rekord vir ‘n buffelkoei R920 000 was.


‘n Elandbul het R34 000 behaal, met die vorige rekord by R19 000. ‘n Elandkoei en haar kalf is vir R13 000 verkoop. Die vorige rekordprys was R11 000. Steenbokke het ook ‘n rekord van R6 000 teenoor R3 000 bereik.


‘n Buffelkalf wat hans grootgemaak is, is teen R180 000 verkoop ten bate van die Stop Rhino Poaching-organisasie.


1 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot