AFGRI
BEAN
18 Jan
-
7893,2
-14,80
CORN
18 Jan
-
3666
-30,00
SOYA
18 Jan
-
7987
4,00
SUNS
18 Jan
-
8830,2
-148,80
WEAT
18 Jan
-
5870,2
-19,80
WMAZ
18 Jan
-
3532,40
-75,60
YMAZ
18 Jan
-
3540
-39,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Ramaphosa onderteken wetsontwerp oor minimum loon

akkreditasie
Adj.pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Nasief Manie
Adj.pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Nasief Manie
Die nasionale minimum loon tree op 1 Januarie 2019 in werking nadat pres. Cyril Ramaphosa op Vrydag 23 November die wetsontwerp op die nasionale minimum loon onderteken het.

Dié stap volg nadat die Nasionale Raad van Provinsies die wetsontwerp in Augustus goedgekeur het.

Luidens ’n berig op Times Live het Ramaphosa vier arbeidswetsontwerpe onderteken, glo weens druk van die vakverbond Cosatu om die wetgewing te finaliseer. Kritici waarsku al geruime tyd dat die wetgewing kan lei tot werksverliese in ’n ekonomie wat reeds onder die druk van ’n werkloosheidskoers van 27% is.

Landbouweekblad het vroeër berig dié wetsontwerp bepaal dat niemand in Suid-Afrika minder as ’n basiese loon van R20 per uur mag verdien nie.

Mnr. Jackson Mthembu, parlementêre hoofsweep van die ANC, het in Augustus gesê die minimum loon sal tot voordeel wees van die sowat 75% van landbouwerkers wat minder as R2 000 per maand verdien, en 90% van huiswerkers wat minder as R3 120 per maand verdien.

Die Regering het beoog dat die loon op 1 Mei vanjaar in werking sou tree. Parlementêre prosesse moes egter eers voltooi word en die proses kon nie kunsmatig versnel word nie.

Ramaphosa het as adjunkpresident die ondersoekproses na ’n minimum loon gelei. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir lewe
Chtisten Lojaal Fun to be with Sin vir humor Mal oor sport Mens se mens Jou beste pel Is net myself
Opsoek na my twin flame
My geloof is my anker in die lewe. Ek weet ek kan waarde byvoeg tot die regte persoon se lewe. Vir my is lag soos water vir n plant is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot