AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ramaphosa: Werkstimulusplan werk, sal uitgebrei word

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Verskaf
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Verskaf
Pres. Cyril Ramaphosa het vrae oor die werkskeppingsinisiatief in die nasionale vergadering beantwoord wat parlementslede aan hom gestel het.

Die resultate van die werkskeppingsinisiatief wat met die presidensiële werkstimulusplan aangevoor is, is so goed dat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het dat daarop uitgebrei sal word.

Ramaphosa het vrae in die nasionale vergadering beantwoord wat parlementslede aan hom gestel het.

Mnr. Itiseng Morolong, ANC-LP, het gevra rondom die maatreëls wat die staat ingestel het om die ekonomie te groei, werk te skep en verligting te bring vir besighede, werkers en hul families wat in die moeilikheid geraak het weens die uitbreking van die covid-19-pandemie.

Ramaphosa het gesê die ingrypings van die staat het miljoene werksverliese gekeer, maar daar is nog baie werk wat gedoen moet word om die ekonomie te herstel. Die tyd het gekom waar daar nagedink moet word oor die keuses waarmee die nasie gekonfronteer word en dapper stappe sal gedoen moet word om ekonomiese vordering te bewerkstellig. “Dit is die enkele fokus van my en hierdie regering.” Hy het aangedui dat aankondigings in die verband in die toekoms gemaak sal word.

Hy het verder uitgewys dat die presidensiële werkstimulusplan nagenoeg 700 000 werksgeleenthede, vir veral jong mense, binne tien maande tot ’n jaar geskep het en dat R11 miljard in die huidige boekjaar daarvoor beskikbaar gemaak sal word. Verskeie programme sal ook in die volgende paar weke toegepas word. Hierdie werkskstimulusplan is uniek en geen kwaadwilligheid is sover met die program te bespeur nie. Die plan is om ’n manier te vind om die private sektor ook by hierdie aanvanklike staatsprogram vir indiensneming te betrek.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het onlangs bekend gemaak dat haar departement via die werkstimulusplan 32 999 jong mense gehelp het, onder andere 18 275 vroue.

Ramaphosa het ook aangedui dat nagenoeg 12 miljoen mense om die verligtingstoelae aansoek gedoen het.

Gee werk, nie toelaes

Mnr. John Steenhuizen, DA-leier, het dit pertinent aan Ramaphosa gestel dat hy nie idees het om werk te skep nie en dat hy in ’n “miljardêr se borrel” leef. Jong mense wil nie toelaes hê nie, maar werk. Hy het uitgewys dat meer as 75% van jong mense in Suid-Afrika nie werk het nie en gevra waarom Ramaphosa die jong mense so haat dat hy hulle met werksoosheid laat ly.

Ramaphosa het geantwoord dat die pandemie ’n verlies van 1 miljoen werksgeleenthede en groei van -7% meegebring het. Die werkstimulusplan lewer gunstige resultate lewer en wys dat daar op die regte pad beweeg word. Werkloosheid kan nie in een dag uitgewis word nie. Beleid wat ekonomiese groei en werkskepping strem, sal reggeruk word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.49
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,654.93
-0.3%
Silwer
18.74
-0.8%
Palladium
2,218.00
+3.1%
Platinum
871.50
+0.6%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,378
-0.1%
Alle aandele
63,741
-0.1%
Hulpbronne 10
60,327
+4.2%
Industriële 25
77,327
-1.5%
Finansiële 15
13,814
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot