AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ramaphosa wil adjunk wees én boer!

Cyril Ramaphosa gaan nie sy kakieklere heeltemal wegpak as adjunkpresident nie, hy is net té lief vir sy boerderye.

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa se passie vir landbou is só diep gewortel dat hy nie van sy bees- en wildboerdery gaan afsien nie.

“Ek hou daarvan om dinge te sien groei, soos gewasse en diere. Maar meer belangrik hoe ons 'n hulpbron soos grond en plante kan gebruik om iets te produseer wat goed is. Ook hoe die natuur bestuur kan word om ten voordeel van die mensdom te wees,” het Ramaphosa aan Landbouweekblad gesê.

As adjunkpresident moes Ramaphosa uit die direksies van die maatskappye waarin hy gedien het, bedank, waar konflik van belange kon wees. Hy gaan egter 'n aktiewe boer bly.

Hy lees Landbouweekblad vir die afgelope 10 jaar en glo dat nuwe boere die potensiaal van boerdery as 'n besigheid moet besef. “Ons het nie genoeg opleidingsbeamptes nie. Ek was baie beïndruk toe ek in Ethiopië hoor dat hulle 60 000 voorligtingbeamptes opgelei het wat deskundiges op die gebied van plante, finansies en die bemarking van vee is, wat boere moet bystaan. Dis wat ons ook hier nodig het.

“Ons het mense nodig wat boere kan oplei en hulle help om te verbeter en boerdery as 'n besigheid beskou, eerder as net 'n tydverdryf.”

Ramaphosa het gesê heelwat boere in Suid-Afrika besit baie beeste, maar glo nie daaraan om dit te verkoop nie. Dit is dié boere wat geleer moet word dat beeste 'n kommoditeit is, wat 'n sakebenadering verg.

“Die kwessie van die nasionale minimumloon moet deeglik gedebatteer word en dit is waar ons demokratiese proses sal inskop om ingeligte debatte te hê oor 'n kwessie wat die nasie as geheel raak,” het hy gesê.

Oor grondhervorming het Ramaphosa gesê: “As ons die pad van genesing wil stap en ernstig is oor versoening en rekonsiliasie, is dit die prys wat ons sal moet betaal.”

Hy het bygevoeg dat innoverende maniere gekry moet word om die begrotingstekorte uit die weg te ruim wat grondhervorming strem.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.3%
Rand - Pond
19.21
+0.6%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,635.45
+0.4%
Silwer
18.30
-0.5%
Palladium
2,071.63
-0.2%
Platinum
847.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,761
-1.5%
Alle aandele
63,112
-1.4%
Hulpbronne 10
56,941
-0.1%
Industriële 25
77,811
-1.8%
Finansiële 15
13,956
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot