AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4824
6,00
SOYA
07 Okt
-
9579
49,00
SUNS
07 Okt
-
10611
131,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
4673
-29,00
YMAZ
07 Okt
-
4653
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ramphele kritiseer ANC, hoofmanne

Die ANC se verskansing van stamowerhede en sy beleid oor grondhervorming is deur dr. Maphele Ramphele gekritiseer.

Strukturele oplossings is nodig vir die land se grondhervormingsprobleme, meen dr. Mamphela Ramphele, leier van die nuwe politieke platvorm Agang. Sy was Sondag (24 Maart 2013) een van die sprekers by die opening van die Land Divided 2013-konferensie in Kaapstad.
 
Ramphele sê luidens ’n berig op Mail & Guardian se webtuiste tradisionele owerhede is een van die probleme van grondhervorming, én dat dit ’n gevolg van die apartheidsera is wat deur die ANC verskans word.
 
“Ons moet die strukturele ekonomiese ongelykhede wat deur die (Naturelle) Wet op Grond van 1913 teweeg gebring is aanpak en verseker dat landelike inwoners burgers met regte is pleks van onderdane onder die gebruiklike owerheid van stamhoofde.”
 
Kommer oor aantal boere
Ramphele het ook haar kommer uitgespreek oor die aantal kommersiële boere wat volgens haar mettertyd van 100 000 tot 36 000 verminder het. “Dit is kommerwekkend dat Suid-Afrika sy kommersiële boere aan ander lande in die noorde verloor. Ons is ingelig dat 50% van die kommersiële boere in Zambië Suid-Afrikaners is. Daar is 800 van Suid-Afrikaanse boere in Mosambiek.”
 
Intussen berig Die Burger mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, moes bontstaan weens vrae oor hoekom tradisionele leiers toegelaat word om Suid-Afrikaners van hul grondwetlike regte te ontneem. Ramphele het glo die aanval op Nkwinti begin.
 
In sy toespraak het Nkwinti beklemtoon balans tussen meer regverdige grondverdeling en voedselsekerheid, binne die raamwerk van die wet, vorm die grondslag van die staat se beleid oor grond. Hy’t ingestem dat daar sedert 1994 te veel klem was op die herstel van grondregte en kwantitatiewe herverdeling.  
 
Bronne: Mail & Guardian en Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,272
-0.2%
Alle aandele
65,634
-0.3%
Hulpbronne 10
63,588
+0.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,978
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot