AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ramphulp nie voor einde van die jaar

Boere wat skade weens die onlangse koue en brande in Mpumalanga, die Vrystaat, Noordwes, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gely het, het weinig hoop om voor die einde van die jaar enige vergoeding vir hul verliese te ontvang.

Die nasionale Departement van Landbou is nog besig met 'n opname oor die landbouskade en die mikpunt is om teen die einde van die maand vertoë tot die tesourie te rig. Na verwagting sal daar dan, op die vroegste, teen die einde van die jaar geldelike goedkeuring wees.

Hulp op kort termyn met die aankoop en vervoer van veevoer word provinsiaal hanteer en is 'n proses wat vinniger deurgevoer kan word.

Dr. Koos du Toit, ekonomiese adviseur van Agri SA, sê dat die afwesigheid van 'n omvattende risiko-bestuurstrategie onmiddellike optrede bemoeilik of amper onmoontlik maak. "Só 'n strategie, met die nodige aksieplanne, moet nou as 'n saak van uiterste dringendheid voltooi en in werking gestel word."

Agri SA het deur sy provinsiale affiliasies inligting versamel oor veevoerbehoeftes, vervoerkoste en meganismes waarvolgens verspreiding gekoördineer kan word. Spesifieke voorstelle oor hoe boere met die aankoop en vervoer van veevoer gehelp kan word, is ook bepaal.

Agri SA meen, afgesien van onmiddellike aksies om veevoer beskikbaar te stel, skade aan infrastruktuur soos draadheinings en die voorsiening- en verspreidingstelsels van water ook vir hulp in aanmerking moet kom.

Daar is besluit om veeverliese met gestandardiseerde opnames in die onderskeie provinsies te bepaal. Bystand vir skade word op dieselfde grondslag as vir hulp met koueskade van September 2001 versoek.

Die voorstelle en versoeke om hulpverlening is op 7 Augustus aan die departement oorhandig.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot