AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Ramphulp vir droë Noord-Kaap gevra

Erge droogte in die Ghaapse-berg noodsaak ’n aansoek om ramphulp vir boere in die gebied, sê Agri Noord-Kaap.

’n Proses van dringende opnames van droogteskade in die distrik Ghaapse Berg is tans onderweg, met boere in dié distrik wat die afgelope naweek net tussen 15mm en 20mm reën ontvang het. Die lae reënval het voorgekom te midde van reënval van tot 250mm wat in die Karoo gemeet is.

Die droogte volg op verwoestende brande wat verlede jaar by Koopmansfontein, Daniëlskuil, Postmansburg, Lohatla en Olifantsfontein voorgekom het.

Geïsoleerde gedeeltes van die Namakwaland somerreënvalstreek het volgens mnr. Johan van Rensburg, hoof-uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, ook nog nie reën gehad nie. Opnames word ook in dié gedeeltes gedoen.

Die opnames en aansoeke sal na Agri SA en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gestuur word.

Oorstromings in Namibië
Intussen is paaie in die Ai-Ais/Richtersveld Nasionale Park Dinsdag, 2 April, weens oorstromings gesluit. Die oorstromings volg op swaar reën wat sedert verlede week in die omgewing voorgekom het. Luidens ’n verklaring sê Sanparke veral paaie wat van Namibië dié park binnekom, word geraak.

Van Rensburg sê boere in die omgewing het nog geen oorstromings of waterskade by hulle aangemeld nie. “Die park is baie bergagtig, en oorstromings kom gereeld voor ná swaar reën.”

Mpumalanga soek reën
Boere in dele van Mpumalanga soek intussen ook reën. Mnr. Hennie Laas, hoof-uitvoerende beampte van Mpumalanga Landbou, sê veral die Hoëveldstreek smag na goeie reën.

“Die droogte toestande het die sojaboon-oeste seergemaak. Die vroeë mielie-aanplantings het meestal ’n goeie oes aan, maar die laat aanplantings het droogte skade,” vertel Laas. Sowat 20mm reën het Dinsdagaand in die Ermelo omgewing voorgekom.

Volgens Laas het reën onlangs wyd, maar wel kol-kol, oor die provinsie voorgekom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot