AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rand verswak ná De Doorns-onrus

Die De Doorns-betogings wat die land die afgelope tyd geruk het, het bygedra tot die rand se swak prestasie, sê ’n bankgroep.

Die rand het Woensdag, 21 November 2012, sy swakste vlak sedert 2009 bereik toe dit tot R9,0092 teen die Amerikaanse dollar gedaal het.

Dié swak vertoning word volgens die Franse bankgroep Société Générale aan die druk van stygende inflasie op die ekonomie, maar ook aan die stakings wat die land teister, toegeskryf.

Die verbruikersprysindeks het in Oktober die jaar tot 5,6% gestyg, terwyl ’n inflasiekoers van 5,2% verwag is. Mnr. Guillaume Salomon, senior strateeg by dié bank, het aan Sake24.com gesê dat hy verwag dat die rand verder, tot by R9,30 teenoor die dollar, kan verswak.

Navorsers by Rand Merchant Bank beskryf die onlangse daling as “oormatig” en verwag dat die rand dié week weer sal versterk tot sowat R8,90 teenoor die dollar.

Brandstofpryse kan daal
Intussen sê mnr. Dawie Roodt, senior ekonoom by die Efficiënt-groep, ekonomiese toestande is tans só wisselvallig dat niemand werklik kan voorspel wat die rand gaan doen nie. Ten spyte van die swak vertoning van die rand, verwag Roodt dat die petrolprys volgende maand met tussen 30c en 25c per liter kan daal.

“Die skietstilstand in Israel help baie, want dit het gelei tot ’n daling in die internasionale prys van olie,” verduidelik Roodt. Hy voorspel dat die dieselpryse in Desember met sowat 10c per liter kan daal.

“As jy my aan die begin van die maand gevra het, het dinge só positief gelyk dat ek ’n petrolprys daling van 80c per liter sou voorspel het, maar die gebeure van die maand het só ’n daling in die wiele gery,” aldus Roodt.

Bron: Sake24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot