AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4854
-10,00
SOYA
30 Sep
-
9492,4
100,40
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4842
24,00
YMAZ
30 Sep
-
4858
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

RCL Foods beplan vir moeilike tye

RCL Foods wil die komende moeilike maande met onder meer vernuwende produkformate en -verpakking troef.

Die voedselgroep RCL Foods het met die bekendmaking van sy resultate vir die ses maande tot 31 Desember gesê die verreikende invloed van die droogte en die swak rand op die pryse van primêre landbouprodukte gaan in die volgende maande ’n groot rol in sy prestasie speel.

Hy beoog om baie aandag te skenk aan sinergieë, besparings aan oorhoofse koste en doeltreffendheid in produksie. Die groep sê in ’n verklaring sy wesensverdienste het in die halfjaar tot die einde van Desember 2015 met 25% gestyg, maar dit het ’n belastingvoorsiening van R163,3 miljoen vir die verkryging van Foodcorp ingesluit. Daarsonder was sy wesensverdienste 2,2% laer.

RCL se verbruikersafdeling, wat sy afdelings vir hoender, kruideniersware, koeldranke, pasteie en gespesialiseerde sake-eenhede insluit, se verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywings (ebitda) het met 8,8% tot R501,6 miljoen gegroei.

Die onderafdelings se resultate lyk verskil egter baie. Die hoenderafdeling se ebitda was weens ’n ooraanbod in die mark 15,3% laer. Die afdeling was in die verslagdoeningstydperk verskans teen die skerp prysstyging in voer, maar dit gaan vorentoe ’n groot invloed hê.

Die ebitda van die suiker- en meule-afdelings, wat suiker en dierevoer insluit, het met 10,4% tot R472,9 miljoen gedaal. Besproeiing het die invloed van die droogte aanvanklik versag, maar weens dalende damvlakke en verwagte lae reënval moes besproeiing verminder word.

Dit het tot ’n laer aanbod van suikerriet en die vroeër sluiting van die Pongola- en Komatipoortmeulens gelei. Vergeleke met die vorige ooreenstemmende tydperk was die suikerriet-oes 577 000 ton kleiner en 88 000 ton minder suiker is geproduseer.

Die dierevoerafdeling het goeie groei en beter marges getoon. Die afdeling spits hom toenemend op die perde- en wildsektore met hul hoër marges toe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.79
+0.5%
Silwer
19.12
+1.6%
Palladium
2,213.00
+0.3%
Platinum
875.00
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,437
+0.9%
Alle aandele
63,725
+0.7%
Hulpbronne 10
60,757
+1.6%
Industriële 25
77,136
+0.5%
Finansiële 15
13,792
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot