AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9782
68,00
CORN
29 Mrt
-
4137
-20,00
SOYA
29 Mrt
-
8240
-3,00
SUNS
29 Mrt
-
8700
-7,00
WEAT
29 Mrt
-
6690,2
0,20
WMAZ
29 Mrt
-
3843,2
-39,80
YMAZ
29 Mrt
-
4058
-26,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

RCL Foods: Dít weet ons sover oor R28 miljoen bedrogsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Die groep se suikerproduksie in Suid-Afrika het in die ses maande tot einde September met 13,4% tot 431 miljoen ton gestyg. Foto: Verskaf
Tongaat Hulett se suikerrietlanderye by Shongweni in KwaZulu-Natal. Die groep se suikerproduksie in Suid-Afrika het in die ses maande tot einde September met 13,4% tot 431 miljoen ton gestyg. Foto: Verskaf
RCL Foods het reeds in September 2020 na aanleiding van verdagte transaksies met ’n ondersoek begin.

Nege verdagtes, van hulle wat onder meer voormalige werknemers van Akwandze Agricultural Finance was, is verlede week op klagte van bedrog ter waarde van R28 miljoen en geldwassery in hegtenis geneem. RCL Foods, ‘n aandeelhouer van Akwandze Agricultural Finance, het meer inligting oor dié saak met Landbou.com gedeel.

Akwandze Agricultural Finance is ’n ontwikkelingsfinansieringsorganisasie wat sedert 2006 produksiekrediet verskaf aan suikerrietkwekers wat suikerriet aan RCL Foods lewer. Dit konsentreer op kleinskaalse kwekers en gemeenskapsgebaseerde gesamentlike ondernemings.

Akwandze is ’n gesamentlike onderneming tussen RCL Foods Sugar & Milling en Liguguletfu Cooperative Limited, wat 1 200 kleinskaalse boere in die Nkomazi-gebied van Mpumalanga verteenwoordig.

Akwandze is op die been gebring met die doel om transformasie in die suikerrietbedryf te steun deur ongesekureerde krediet teen ’n laer rentekoers te verskaf aan kwekers wat nie vir tradisionele finansiering in aanmerking kom nie. Sedertdien het Akwandze meer as R3 miljard in kleinskaalse kwekers en B-BBEE- gesamentlike ondernemings in die vorm van lenings en retensiespaargeld belê.

Akwandze is ’n onafhanklike regsentiteit met sy eie uitvoerende hoof, direksie en ouditkomitee. Die personeel bestaan uit ’n uitvoerende hoof, ’n finansiële bestuurder, twee leningsbestuurders (een vir grootskaalse kwekers en een vir kleinskaalse kwekers), ’n rekenmeester, ’n administratiewe assistent en twee klerke. Die uitvoerende hoof, mnr. David Thomson, is op 1 Julie 2020 aangestel.

So het die ondersoek verloop

RCL Foods het in September 2020 met ’n forensiese ondersoek begin nadat verdagte transaksies aan die lig gekom het. ’n Onafhanklike forensiese ondersoeker en ’n onafhanklike, eksterne geoktrooieerde rekenmeester het bevind dat bedrieglike betalings ter waarde van sowat R28 miljoen gemaak is weens sameswering tussen twee Akwandze-amptenare en vier verskaffers. Dié verlies is herwin ná ’n aparte ondersoek deur Akwandze se versekeraars.

Albei amptenare is onmiddellik geskors en dissiplinêr aangekla. Akwandze het ’n strafsaak in Desember 2020 by die Malalane-polisie geopen. Die saak is aan die Valke se ondersoekspan vir ernstige kommersiële misdaad in Nelspruit oorhandig.

“Die Akwandze-direksie en RCL Foods beskou hierdie oortreding in ’n uiters ernstige lig. ’n Aantal verbeteringe aan operasionele beheermaatreëls is sedertdien geïmplementeer om Akwandze se beheeromgewing te versterk om die risiko van bedrog vir Akwandze verder te beperk,” lui ’n verklaring deur RCL Foods.

Die beskuldigdes is op Woensdag 13 April by Malelane in hegtenis geneem en het gister (19 April) in die Tonga-landdroshof verskyn. Borgtog van R20 000 elk is aan hulle toegestaan en die verhoor is tot 13 Julie uitgestel.

Volgens me. Bonnie Nxumalo, polisiewoorvoerder, kan daar nie tans oor die drie ander verdagtes se verbintenis tot die saak uitgebrei word nie aangesien die ondersoek nog nie afgehandel is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.1%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.68
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
958.62
-0.9%
Palladium
1,412.19
-0.3%
Goud
1,962.36
-0.6%
Silwer
23.10
-1.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,576
+0.2%
Alle aandele
76,186
+0.2%
Hulpbronne 10
66,249
-0.3%
Industriële 25
103,027
+0.7%
Finansiële 15
15,561
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot