AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Re

Die wydverspreide reën wat middel Desember oor groot dele van die binneland geval het, het die afwaartse druk wat die El Niño-verskynsel sedert November op rooivleispryse gehad het, in 'n mate teengewerk. Die prys van die meeste grade het al begin stabiliseer.

Mnr. Gary Moorcroft, hoofbestuurder van die Oostelike Provinsie Lewende Hawe Afslaers in Port Elizabeth, sê nieteenstaande die feit dat die prys van tollies einde November tussen R1,50 en R2,00 per kilogram laer was as in Augustus, dit ná die goeie reën in Desember weer tot meer as R8 per kilogram op die hoef gestyg het. A-graad beesvleis is teen 17 Desember teen gemiddeld R15,80 per kilogram in Port Elizabeth van die hand gesit, terwyl C-graad teen R12,50 per kilogram verkoop is. Lamvleis het R22 per kilogram behaal en C-grade is teen R16 per kilogram verkoop. PY-graad varkvleis het R16,50 per kilogram behaal. Dié pryse sluit nie BTW in nie. Mnr. Moorcroft sê hoewel pryse vir ou diere gewoonlik van 15 November laer neig, die daling vanjaar weens die droogte groter as in die verlede was. "Die verstewiging van die plaaslike geldeenheid het ook meegebring dat meer beesvleis van Suid-Amerika ingevoer is." Mnr. Moorcroft meen egter dat invoerders gevaar staan om hul vingers te verbrand, aangesien die binnelandse pryse reeds aansienlik afgeplat het en daar tans nie 'n groot verskil is tussen die ingevoerde en plaaslike produk se prys nie. "Die publiek verkies ook vars vleis, eerder as die bevrore, ingevoerde produk." Hy meen dat die droogte, eerder as 'n toename in die land se veestapel, die belangrikste rede is waarom rooivleispryse begin Desember heelwat laer as in Oktober was. Hy verwag nietemin dat die prys van beesvleis weer teen April behoort te verbeter, mits die reën nie wegbly nie. 27 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
19.14
+1.0%
Rand - Euro
17.26
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,636.88
+0.5%
Silwer
18.32
-0.4%
Palladium
2,092.50
+0.8%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,159
-0.8%
Alle aandele
63,526
-0.8%
Hulpbronne 10
57,512
+0.9%
Industriële 25
78,222
-1.3%
Finansiële 15
14,050
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot