AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reddingsboei vir landboukolleges

Altesaam R387 miljoen is geoormerk om die 12 landboukolleges in Suid-Afrika op te knap.

Landboukolleges in die land gaan in sentrums van uitnemendheid verander word met behulp van ’n veldtog wat die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye van stapel gestuur het.

Dit volg nadat die Nasionale Tesourie ’n plan om kolleges op te gradeer, ter waarde van R387 miljoen, aanvaar het.

Die plan sal fokus op infrastruktuur by kolleges, hersiening van leerplanne, voorsiening van toerusting, heroriëntering en opleiding van akademiese personeel en die daarstel en versterking van staats -en finansiële stelsels. Verder is dit bedoel vir vaardigheidsontwikkeling en akademiese programme vir gehaltebestuur.

Die land het tans 12 landboukolleges, en me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, sê die kolleges sal studente toerus met die vaardighede wat hulle nodig het vir die grootste uitdagings in die landbou.

“Huishoudelike voedselsekerheid is baie hoog op ons agenda, en dit is die departement se mikpunt om dit aan te spreek deur investering in die toekoms van ons leerders. Om landboukolleges in sentrums van kennis en vaardighede te omskep is ’n positiewe stap om dié doelwit te bereik,” aldus Joemat-Pettersson.

Ernstige behoeftes van die bedryf
Volgens die Minister sal die omskep van die kolleges ’n waardevolle bydrae lewer om die ernstige behoeftes van die bedryf aan te spreek. Veral agt terreine word uitgewys.

Die eerste is om kleinskaalse en nuwelingboere te help ontwikkel deur middel van opleiding. Strukturele opvoeding en opleiding vir landbou, bosbou en visserye is ook nodig. Kwalifikasies tot voordeel van voornemende en bestaande boere en landbou-ondernemings is ook nodig.

Die kolleges sal ook opleidingsprogramme vir geo-politiese behoeftes van provinsies en ander rolspelers bied. Hulle sal ook as sentrums vir die skep van landelike rykdom dien deur plaaslike en distriksmunisipaliteite, en ander beleggers, by te staan met kennis oor landelike ontwikkelingsinisiatiewe.

Volgens die plan moet kolleges ook funksioneer as agri-ekologiese sones wat spesifieke markte, soos organiese boerdery, bedien. Hulle moet indiens-opleiding bied vir uitvoerende en raadgewende personeel, en hulle moet ooreenkomste met tersiëre instansies aangaan ter ondersteuning van die kwalifikasies wat hulle aanbied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.8%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.50
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,072.17
+1.4%
Platinum
863.26
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,361
+0.1%
Alle aandele
63,733
+0.2%
Hulpbronne 10
56,135
-0.1%
Industriële 25
79,389
-0.2%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot