AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Reeds vyf plaasmoorde in 2015

Die nuwe jaar het met tragedie aangebreek vir vyf gesinne wat geliefdes weens plaasmoord aan die dood moes afstaan.

Die mees onlangse slagoffer was die 76-jarige me. Susan Kotze van Lephalale in Limpopo, wat in haar plaashuis verwurg aangetref was. Drie van die vyf moorde het in Noordwes voorgekom terwyl daar een in Limpopo en een in KwaZulu-Natal was. Hierdie statistiek sluit aan by die 11 moorde op plase wat landswyd oor Desember voorgekom het.

Genl. Chris van Zyl, die TLU SA se assistent-hoofbestuurder, meen die polisie se landelike-veiligheidstrategie werp nie die verwagte vrugte af nie. “Dit is ’n omvattende, werkbare strategie en as alle amptenare daarby ingekoop het, dan moes ons mos al resultate gesien het. Maar die aantal plaasmoorde per jaar bly konstant terwyl die aantal boere aanhou afneem – dit maak net nie sin nie.

“Dit is opvallend dat sedert 2014 daar ’n sigbare aktivering in voorheen ‘stil’ gebiede was. Dit sluit die noorde van KwaZulu-Natal en die Suidkus in. My persoonlike opinie is dat daar doelbewus getrag word om geweldsmisdaad op plase geografies so te versprei, dat dit optimale impak oor ’n veel groter gebied kan maak. Hierdie tendens is nie alleen sigbaar in KwaZulu-Natal nie, maar ook in Mpumalanga, die Oos Kaap en Wes-Kaap,” verduidelik Van Zyl.

Mnr. Skippie de Klerk (30) is op sy plaas in die Rustenburg-omgewing op 3 Januarie vanjaar vermoor. Daarna is mnre. A. du Preez (76) en L. Snyman (67), ook van die Rustenburg-omgewing in twee aparte voorvalle op 4 Januarie vermoor. Mnr. Malcolm Green (69) van Estcourt is ook op 4 Januarie vermoor en daarna het die moord van me. Susan Kotze gevolg.

Mnr. Koos Marais, bestuurder van Kwanalu se sekuriteitskantoor, het sy misnoeë oor die moorde uitgespreek, maar het gemaan teen oorreaksie. “Onafhanklike instansies wat hierdie inligting insamel kan van onskatbare waarde wees vir die polisie en speel ’n enorme rol daarin om die platteland te help beveilig. Ons moet egter alles in ons vermoë doen om ons statistiek en intelligensie geloofwaardig en sonder enige betwyfeling te hou. Ons kan nie bekostig om van die polisie ook ’n vyand te maak nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.33
+0.4%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
961.91
+0.2%
Palladium
1,434.87
+1.3%
Goud
1,966.30
-0.4%
Silwer
23.27
-0.3%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,881
+0.6%
Alle aandele
76,485
+0.6%
Hulpbronne 10
66,698
+0.4%
Industriële 25
103,359
+1.0%
Finansiële 15
15,602
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot