AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reën bring plek-plek verligting

Vir baie het reën al uitkoms gebring, maar vir omtrent net so baie nog nie.

Die somer se reënvalprentjie is tot dusver ’n gemengde een, met talle wat dankbaar is dat hulle ’n groener Kerstyd as verlede jaar binnegaan. In uitgestreke dele van die land neem die voorsiening van weiding en water aan vee egter toenemende kritiese afmetings aan.

Neerslae sedert die begin van Oktober was tot ’n groot mate tot die ooste beperk. In die omgewing van Bethlehem en Vrede in die Oos-Vrystaat is daar op 5 Desember welkome neerslae van tussen 41 mm en 51 mm aangeteken, sê me. Alani Janeke, woordvoerder van Vrystaat Landbou.

Sy voeg by dat uiterste weerstoestande in dié provinsie heers. Sonneblom staan byvoorbeeld reeds in die blom tussen Winburg en Senekal, en plate water staan tussen Bethlehem en Warden, maar in die suid-Vrystaat, by dorpe soos Bethulie en Fauresmith, wag gemeenskappe steeds angstig op die eerste betekenisvolle reën van die seisoen.

Oor die grootste deel van die somersaaigebied was reën tot dusver voldoende om te kon plant, berig mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou. Dit sluit wel nie Noordwes in nie.

Op plekke in die westelike dele van die gebied waar wel geplant is, het die jong gesaaides teen 6 Desember swaar getrek in warm en winderige toestande en sonder opvolgneerslae. Intussen het die swak La Niña wat middel November wêreldwyd afgekondig is, die wyk geneem.

Seetemperature en ander toestande in die tropiese Stille Oseaan wat op die stand van dié klimaatverskynsel en haar broer El Niño dui, het sedertdien tot die neutrale fase teruggekeer.

Klimaatmodelle toon dat die kanse skraal is dat La Niña wel in die komende maande sal herontwikkel. Terwyl La Niña dikwels met bogemiddelde reënval in ons somerreënvalstreke gepaard gaan, en El Niño met ondergemiddelde neerslae, is ’n neutrale toestand meestal ’n aanduiding dat normale reën verwag kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot